Wellington school of skills

Wellington school of skills A school of excellence where learners with learning barriers are holistically developed to be responsible citizens

10/06/2026
BE A BUDDY NOT A BULLY!!❤️🖤❤️🖤 This group of learners were part of the campaign fighting against bullying. Here they rec...
08/06/2026

BE A BUDDY NOT A BULLY!!❤️🖤❤️🖤

This group of learners were part of the campaign fighting against bullying. Here they received their buddy force badges. TOGETHER AGAINST BULLYING🤝🤝🤝

OF EXCELLENCE ❤️❤️
AGAINST BULLYING❤️❤️

07/06/2026

LEIERSKAP OPLEIDING VIR ONS PREFEKTE ❤️🖤🙏👍🏿

Ons toekoms is in goeie hande🙏🙏🙏🙏

OF EXCELLENCE ❤️❤️

OF LEADERS❤️❤️

GOEIE GEDRAG WORD ERKEN EN BELOON. 👏❤️🖤❤️🖤👏👏Ons het besluit om ons kinders erkenning te   gee en te beloon vir hulle goe...
07/06/2026

GOEIE GEDRAG WORD ERKEN EN BELOON.
👏❤️🖤❤️🖤👏👏

Ons het besluit om ons kinders erkenning te gee en te beloon vir hulle goeie gedrag, gehoorsaamheid en samewerking. Elke klas het een leerder genomineer wat dan beloon was met iets klein om hulle self mee te bederf. Baie dankie aan al ons kinders wat ons skool se naam hoog hou met hulle uitsonderlike gedrag. SAAM IS ONS BETER.

OF EXCELLENCE ❤️❤️
OF POSITIVE BEHAVIOUR❤️❤️

DIE HERE SEËN ONS JONGMENSE♥️🖤🙏🙏♥️🖤Pastoor Julian Abrahams het ons weer kom herinner en bemoedig dat ons eer aan die Her...
05/06/2026

DIE HERE SEËN ONS JONGMENSE♥️🖤🙏🙏♥️🖤

Pastoor Julian Abrahams het ons weer kom herinner en bemoedig dat ons eer aan die Here moet gee in die dae van ons jonkheid, voor die swaar dae kom. Dit is die seën van die Here wat ons sal deurdra wanneer die moelike dae sal kom. Daar is 'n mooi toekoms vir al ons jong kinders. SAAM IS ONS BETER♥️♥️

OF EXCELLENCE ♥️♥️
OF GRACE♥️♥️

MILITÊRE JEUG KADETTE❤️🖤❤️Ons het nou begin met 'n nuwe program by die skool, die militêre jeug kadette. Hierdie is' n b...
31/05/2026

MILITÊRE JEUG KADETTE❤️🖤❤️

Ons het nou begin met 'n nuwe program by die skool, die militêre jeug kadette. Hierdie is' n baie goeie program wat die kinders baie leer oor dissipline en deursettingsvermoë. Ons maar nog in die begin stadium en dis ons droom dat die kadette sal groei en van krag tot sal gaan. Baie dankie aan Kpl. Jacobs vir u tyd en dat u leiding neem met die kadette vir ons kinders 🙏🙏👏👏❤️❤️

OF EXCELLENCE ♥️♥️
OF NEW INITIATIVES♥️♥️

ONE LAST GOODBYE ❤️💔❤️💔We honored the life of the late Jonaithan Wessels with a memomorial service with his family at ou...
30/05/2026

ONE LAST GOODBYE ❤️💔❤️💔

We honored the life of the late Jonaithan Wessels with a memomorial service with his family at our school. We pray the grace of The Almighty God over his family during this sad and difficult time. RISE IN GLORY, you're Forever in our hearts, Jonaithan. ❤️💔❤️💔

29/05/2026
28/05/2026

Baie dankie Weskus Skool. Ons waardeer julle gasvryheid en sportman gees. ♥️♥️🖤♥️🖤🖤

OF EXCELLENCE ♥️♥️
OF SPORTMANSHIP ♥️♥️

Address

CHAMPAGNE & MALVA Street
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27218731068

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington school of skills posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Wellington school of skills:

Share

Category