Primêre Skool Naudeville

Primêre Skool Naudeville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Primêre Skool Naudeville, Mostertstraat 2 Naudeville, Welkom.

Vriendelike Vrydag-uitdaging 😁
12/09/2026

Vriendelike Vrydag-uitdaging 😁

Weeklikse beplanning 🖊️
12/09/2026

Weeklikse beplanning 🖊️

Met groot hartseer, maar ook met trots, kondig ons aan dat mnr. William Goslett ’n bevorderingspos as Skoolhoof by Nobil...
12/09/2026

Met groot hartseer, maar ook met trots, kondig ons aan dat mnr. William Goslett ’n bevorderingspos as Skoolhoof by Nobilis gekry het.

Hoewel ons harte swaar is om van Meneer afskeid te neem, is ons ook baie opgewonde oor hierdie nuwe avontuur wat vir hom voorlê. Ons weet dat hy met sy passie, leierskap, kennis en groot hart vir kinders ’n besondere verskil by Nobilis sal maak.

Meneer, baie geluk met hierdie welverdiende bevordering!
Ons is ongelooflik trots op jou en wens jou net die allerbeste toe met hierdie nuwe hoofstuk.

3️⃣ Dae voor die konsert begin. Donald Trump en meneer Tommie is ook opgewonde oor die konsert 😁
12/09/2026

3️⃣ Dae voor die konsert begin. Donald Trump en meneer Tommie is ook opgewonde oor die konsert 😁

Hokkie 🏑 Jaydin Nel is gekies vir die 5 A - Side 0/16 hokkiespan van Welkom Gimnasium en speel vandag in Bloemfontein vi...
12/09/2026

Hokkie 🏑
Jaydin Nel is gekies vir die 5 A - Side 0/16 hokkiespan van Welkom Gimnasium en speel vandag in Bloemfontein vir die JF-Toernooi.

Baie geluk!

Naudies is trots Suid-Afrikaans 🇿🇦
11/09/2026

Naudies is trots Suid-Afrikaans 🇿🇦

Namens ons skool wil ek ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor Human Welkom en elke lid van die gemeenskap wat...
11/09/2026

Namens ons skool wil ek ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor Human Welkom en elke lid van die gemeenskap wat nie-bederfbare voedsel geskenk het.

Danksy julle ruimhartigheid kon waardevolle kospakkies aan minderbevoorregte gesinne van ons skool oorhandig word. Hierdie skenkings bring nie net verligting nie, maar ook hoop en die gerusstelling dat ons gesinne nie alleen staan nie.

Baie dankie dat julle harte en hande oop was vir dié in nood. Julle ondersteuning maak ’n werklike verskil en wys wat moontlik is wanneer ’n gemeenskap saamstaan.

Met opregte waardering
Mnr. Doubell
Skoolhoof

Primêre skool Naudeville

4 Dae voor ons konsert 🥳 !Daar is nog net kaartjies beskikbaar vir Dinsdagaand.😁
11/09/2026

4 Dae voor ons konsert 🥳 !

Daar is nog net kaartjies beskikbaar vir Dinsdagaand.😁

Gimnastiek 🤸 Juffrou Lee-Andri gaan as beoordelaar by die NOVS Flip Fest gimnastiek kompetisie vir Level 1–3  optree. Di...
10/09/2026

Gimnastiek 🤸
Juffrou Lee-Andri gaan as beoordelaar by die NOVS Flip Fest gimnastiek kompetisie vir Level 1–3 optree. Die kompetisie vind plaas in Bloemfontein, 11 en 12 September.

Ons is baie trots op Juffrou!

Baie dankie aan Vaal Central Water wat ons leerders vandag kom toespreek het oor die gevare van hul werkterrein.Vaal Cen...
10/09/2026

Baie dankie aan Vaal Central Water wat ons leerders vandag kom toespreek het oor die gevare van hul werkterrein.

Vaal Central Water gaan aan die rioolpype werk om die skool om die rioolsisteem in ons area te verbeter.

Wees asseblief versigtig as hulle om ons skool kom werk.

Address

Mostertstraat 2 Naudeville
Welkom
9459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Naudeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Primêre Skool Naudeville:

Share