DÈ BOOM Resort

DÈ BOOM Resort SUPER TUBE, TRAMPOLINES, JUMPING CASTLE, SWIMMING POOL, VENUE (DECOR AND CATERING), BRAAI FASILITEITE, KIDDIES PLAY AREA, BABY POOL

Geagte klienteDe boom resort sal weer op die 3 Oktober 26  oop maak.Pryse is aangeheg. Vir enige navrae is julle welkom ...
04/09/2026

Geagte kliente

De boom resort sal weer op die 3 Oktober 26 oop maak.
Pryse is aangeheg. Vir enige navrae is julle welkom om my te kontak via whatsapp.

Byvoorbaat dankie
Bestuur van De boom

17/08/2026
01/05/2026

Geagte Kliente

Ons wil net vir al ons kliente dankie se vir die ondersteuning . Dus is ons toe vir die winter seisoen en sal weer einde Sep begin Okt 26 oop maak.

Vir enige funksie kan julle nogsteeds ons venue gedeelte huur. Kan my gerus kontak indien julle wou besigtig of bespreek by 0749462410.

Byvoorbaat dankie
Bestuur van De boom resort.

Ons is more oop kom geniet die dag saam ons span.Pryse is aangeheg.
24/04/2026

Ons is more oop kom geniet die dag saam ons span.

Pryse is aangeheg.

17/04/2026

Geagte kliente De boom resort sal die naweek toe wees, weens die reen voorspelling.

Address

135/91 Eenzaamheid
Vredenburg
7380

Opening Hours

Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

0749462410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DÈ BOOM Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share