Laerskool Vredenburg Primary School

Laerskool Vredenburg Primary School Laerskool Vredenburg, "Net die beste gee voldoening" / ‘Just the best give satisfaction’ The Primary School is still situated in the original building. N. J. M. S.

𝗛𝗶𝘀𝘁𝗼𝗿𝘆 𝗮𝗻𝗱 𝗯𝗮𝗰𝗸𝗴𝗿𝗼𝘂𝗻𝗱 𝗼𝗳 𝗩𝗿𝗲𝗱𝗲𝗻𝗯𝘂𝗿𝗴 𝗣𝗿𝗶𝗺𝗮𝗿𝘆

Laerskool Vredenburg is ‘n plattelandse skool geleë 120km noord van Kaapstad langs die Weskus. ‘n Plattelandse skool met ‘n unieke karakter en ongelooflike baie geleenthede. Vredenburg Primary was founded in 1880 to serve the local farming community. In 1923 a new school, Vredenburg High School (including all grades) was built. In 1971 the primary an

d secondary sections were separated and the High School took up residence in a new complex next to the old school. Die huidige Laerskool Vredenburg bestaan uit meer as ‘n 1000 leerders. Ons is die enigste parallelmedium skool in Vredenburg waar Engels en Afrikaanse klasse afsonderlik aangebied word. Ons het dus leerders van omliggende dorpe omdat ons hul in Engels kan akkommodeer. On the sports field we regularly achieve success well beyond any expectations. We try our best to make the proper facilities available on and off the field so that everyone can develop into well-rounded individuals. We offer as sporting codes: athletics, netball, rugby, hockey, swimming, cricket and tennis. Regardless of the fact that resources are sometimes limited, we still have a highly motivated team of teachers who give coaching of the highest standard. Each year we have several learners in various regional and provincial teams. Kultuur word nie agterweë gelaat nie en ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite word by die skool aangebied: kore, landsdiens, kunsklub, eisteddfod, VCSV en musiek. Ook op kultuurvlak behaal die skool ongelooflike prestasies.

𝗦𝗞𝗢𝗢𝗟𝗕𝗘𝗦𝗧𝗨𝗨𝗥𝗦𝗣𝗔𝗡
Mev. Loubser (Waarnemende Skoolhoof)
Mnr. Herselman (Adjunkhoof - I/SF)
Mev. Bal (Wnm. Adjunkhoof - GSF)
Mev. Meyer (Wnm. Departementshoof - GSF)
Mev. Sinclair (Departementshoof - GSF)
Mev. A. van Aardt (Departementshoof - Leerder Ondersteuning)
Mev. Chapman (Departementshoof - Bemarking)
Mnr. D. du Toit (Departementshoof - Veiligheid)
Mnr. K. Toerien (Departemenshoof - Sport)

𝗦𝗞𝗢𝗢𝗟𝗕𝗘𝗛𝗘𝗘𝗥𝗟𝗜𝗚𝗚𝗔𝗔𝗠
VOORSITTER: Mnr. André Eigelaar
ONDER-VOORSITTER: Mnr. Daniël Scheepers (Dissipline)
OUER: Mnr. Marlu Lennox (Tesourier)
OUER: Mev. Tanya van Zyl (Veiligheid & Sekuriteit))
OUER: Mev. Malene Nieuwoudt (OOV-Voorsitter, Bemarking)
SKOOLHOOF: Mev. Nicoleen Loubser (WKOD Verteenwoordiger)
ONDERWYSER: Mnr. JP Herselman (Finansies/Kultuur)
ONDERWYSER: Mnr. Konrad Toerien (Buitemuurs)
GEKOöPTEERDE LID: Mev. Mariétte du Toit (Finansies)

𝗪𝗮𝗮𝗿𝗱𝗲𝘀:
𝗦𝗲𝗹𝗳𝘃𝗲𝗿𝘁𝗿𝗼𝘂𝗲 - Ek is uniek!
𝗥𝗲𝘀𝗽𝗲𝗸 - Vir ander en myself
𝗜𝗻𝘁𝗲𝗴𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 - My woord is my eer
𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗳𝗹𝗶𝗸𝗵𝗲𝗶𝗱 - Elke dag my beste
𝗕𝗲𝘁𝗿𝗼𝗸𝗸𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 - Omgee vir my medemens en omgewing

𝗦𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝘀𝗼𝗻𝗴:
Where the oceans of the West Coast meet
and the golden corn grows high
stands a school we love and honour well
and whose name we all hold high. For our children here are strong and true,
which is what we're striving for. To lead and love and follow
is what our school stands for. Just the best gives satisfaction
and everyone can tell
that the purpose and our striving
is to serve our country well.

𝗦𝗸𝗼𝗼𝗹𝗹𝗶𝗲𝗱:
Op die uithoek van de agterbaai,
Waar die blou see ons omring;
Waar die goue graan ons lande dek,
Die natuur sy weelde bring. Pryk de skool wat al ons kinders leer
en ons volk 'n diens bewys:
Wat die brein en siel en liggaam gee
Wat 'n nase ookal eis. Net die beste gee voldoening,
Waar 'n oog op ons sal sien,
Want ons doel in al ons strewe
Is om land en volk te dien.

08/06/2026
08/06/2026
🏉🏐 Ons o/13A-rugby- en netbalspanne pronk vandag in ons splinternuwe staalfotoraam!'n Opregte woord van dank aan Westarc...
06/06/2026

🏉🏐 Ons o/13A-rugby- en netbalspanne pronk vandag in ons splinternuwe staalfotoraam!

'n Opregte woord van dank aan Westarcor vir die vervaardiging en skenking van hierdie besondere toevoeging. Danksy julle ondersteuning kan ons, ons leerders se prestasies vier en kosbare herinneringe vasvang.

Baie dankie vir julle jarelange betrokkenheid by en ondersteuning van Laerskool Vredenburg.

Laerskool Vredenburg vs Laerskool Hugo Rust Deel 2
30/05/2026

Laerskool Vredenburg vs Laerskool Hugo Rust Deel 2

Wat ’n heerlike sportdag was dit vandag! 🌟 Leerders van Laerskool Vredenburg en Laerskool Hugo Rust het mekaar op die sp...
30/05/2026

Wat ’n heerlike sportdag was dit vandag! 🌟 Leerders van Laerskool Vredenburg en Laerskool Hugo Rust het mekaar op die sportveld aangepak met uitstekende sportmangees, entoesiasme en deursettingsvermoë. 💪

Baie dankie aan al die spelers, afrigters, beamptes, ondersteuners en ouers wat die dag so spesiaal gemaak het. Julle positiewe gees en ondersteuning word opreg waardeer! 👏

🌟🏆 Baie geluk aan ons leerders met hul ongelooflike sportprestasies! 🏑🏏🏐Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deu...
29/05/2026

🌟🏆 Baie geluk aan ons leerders met hul ongelooflike sportprestasies! 🏑🏏🏐
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deur harde werk, deursettingsvermoë en toewyding gekies is vir hul onderskeie Boland- en Weskusspanne. Julle prestasies is ’n inspirasie vir ander en ’n bewys dat harde werk beloon word! 👏💙
🏑 Hokkie: Die volgende leerders is opgeneem in verskeie Boland-hokkiespanne: • Elliott du Toit – Boland IPT
• Charl van Heerden en Joel Ross – Boland Shiraz
• Ethan du Toit – Boland Pinotage
🏏 Krieket: Baie geluk aan Tristan Smith en Yane Human wat gekies is vir die Boland Pro20 Krieketspanne! 👏💙
Hulle het gedurende Maart 2026 aan proewe in Paarl deelgeneem en is met trots vir hul onderskeie spanne verkies: • Tristan Smith – u/14 Guardians
• Yane Human – u/13 Daisies
Hulle gaan gedurende September, November en Desember 2026 aan toernooie in Paarl deelneem. 🌟🏏
🏐 Netbal: Baie geluk aan Deoné Samuels en Abby Coraizin wat opgeneem is in die Weskus-netbalspan! 👏💙
Hulle neem van 15–18 Julie aan die Interdistriktoernooie in Bredasdorp deel. 🏐✨
Ons wens elkeen van julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe. Mag julle elke oomblik geniet, nuwe hoogtes bereik en uitstekende prestasies behaal! 💪✨

💙✨ Vredenburg Primary proudly supports the WCED Kindness Campaign! ✨💙We would like to challenge all our parents, familie...
27/05/2026

💙✨ Vredenburg Primary proudly supports the WCED Kindness Campaign! ✨💙
We would like to challenge all our parents, families, and friends to spread kindness by sharing this image and encouraging others to do the same. 🌍🤝
A small act of kindness can make a big difference in someone’s day. Let’s work together and see just how far our kindness can spread! 💫

25/05/2026

🐝Eco-Club celebrates World Bee day - “bee”cause learning can be sweet too! 🍯

🌻Die dag was verBY pret en die leerders was omtrent so besig soos bye.💛

🏑 Vandag se hokkiewedstryde teen Topolino Privaatskool was vol opwinding, spangees en uitstekende sportmangees! Baie dan...
25/05/2026

🏑 Vandag se hokkiewedstryde teen Topolino Privaatskool was vol opwinding, spangees en uitstekende sportmangees! Baie dankie aan al ons spelers, afrigters en ondersteuners vir julle entoesiasme en harde werk op en langs die veld. 💙👏

25/05/2026

🌸 Wat ’n heerlike damesoggend saam met Marion Holm! 🌸
Sy het ons behoorlik bederf met haar skreeusnaakse vertoning, Gryp elke grasHOLM 😂🌾 Dit het almal heerlik laat lag, ontspan en sommer net die oomblik geniet.
’n Groot dankie aan al ons borge wat hierdie spesiale dag moontlik gemaak het. Julle ondersteuning en bydraes word opreg waardeer! 💖✨

Address

School Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:30
Tuesday 07:00 - 15:30
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:30
Friday 07:00 - 14:15

Telephone

+27227131161

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vredenburg Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Vredenburg Primary School:

Share

Category