FireQuest

FireQuest Professional emergency response team specialising in fire suppression, rescue, and scene safety.

🔥 Dit was vir FireQuest 'n baie besige paar dae. Ons is ongelooflik dankbaar dat daar geen ernstige beserings was tydens...
21/05/2026

🔥 Dit was vir FireQuest 'n baie besige paar dae. Ons is ongelooflik dankbaar dat daar geen ernstige beserings was tydens die brande wat ons moes hanteer nie.
Maar hierdie voorvalle herinner ons weer aan een belangrike feit:
Brande gebeur vinniger as wat enige mens d**k.
Vra jouself eerlik af: 👉 Is jy gereed as jou huis vanaand aan die brand slaan? 👉 Sal jou gesin weet wie om te kontak? 👉 Hoe lank gaan dit neem voordat die regte hulp ontbied word?
In 'n noodsituasie tel elke sekonde.
Die FireQuest App gee jou onmiddellike toegang tot noodkommunikasie en kan help om die nodige noodpersoneel vinnig in kennis te stel wanneer elke oomblik saak maak.
✅ Beskerm jouself ✅ Beskerm jou gesin ✅ Kry gemoedsrus
Sluit vandag aan vir slegs R49 per maand en wees voorbereid voordat die onverwagte gebeur.
📲 FireQuest – Wanneer sekondes saak maak.

14/05/2026

FireQuest wil graag baie dankie se aan Asec vir hul vinnige optrede om hulp te ontbied nadat n brand raporteer is by n bekende besigheid in Vanderbijlpark. Die personeel het goed kop gehou en dadelik die krag afgeskakel en sodoende die brand toetaal en al voorkom.

FireQuest is hier om jou te kan bystaan in jou tyd van nood.

Kontak ons om te sien hoe ons jou kan help.

n dag wat begin het met n lekker stappie saam die gesin het nog n geleentheid om te help gebring. Ansie Le Grange het ty...
10/05/2026

n dag wat begin het met n lekker stappie saam die gesin het nog n geleentheid om te help gebring. Ansie Le Grange het tydens die emerald park run haar enkel erg seer gemaak en haar man en FireQuest het haar tot by die wensteep gedra. Baie sterkte Ansie! Hoop om weer saam jou n parkrun te doen. En ons bid vir vinnige herstel.

FireQuest responded to a lapa on fire call on Saturday night and responded promptly, as we understand the risk involved....
04/05/2026

FireQuest responded to a lapa on fire call on Saturday night and responded promptly, as we understand the risk involved. FireQuest managed to extinguish the fire completely and saved the surrounding buildings. Well done to the individuals that remaind clear minded and contained the fire until FireQuest arrived. get the app that save lives. www.firequest.co.za

15/04/2026
This one was a true team effort. Special thanks to kempston water tanker, ER24, Emfuleni fire and the community members ...
12/04/2026

This one was a true team effort. Special thanks to kempston water tanker, ER24, Emfuleni fire and the community members that assisted. FireQuest is always ready to save lives and protect assets.

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FireQuest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your organization to be the top-listed Government Service?

Share