03/06/2026
๐ฟ Plaastoe โ Nie net vir kinders nie, vir almal! ๐ฟ
Soms het mens net โn plek nodig om asem te skep, โn koppie koffie te geniet, lekker te eet en die rustigheid van die plaaslewe in te neem. โ๐ณ
Of jy nou โn gesin het, saam met vriende kuier, โn koffie-afspraak het, of sommer net alleen wil ontspan โ Plaastoe is vir jou.
Ja, die kinders geniet die speelpark en oop ruimtes, maar jy hoef beslis nie kinders te hรช om hier te kom kuier nie. Kom sit onder die groot bome, geniet die vars lug en ontsnap vir โn rukkie van die gejaag van die alledaagse lewe.
๐ Ure
๐ Vrydae: 08:00 โ 16:00
๐ Saterdae: 09:00 โ 17:00
๐ Sondae: 11:00 โ 14:00 (Sondag Tafel โ besprekings noodsaaklik)
๐ 7 km buite Upington op die Keimoespad