Stop 22 Padstal

Stop 22 Padstal Hier by Stop 22 wil ons hê ons gaste moet terug sit en die nostalgie herleef van “toe ons jonk was”.

Die tye toe ons huistoe moes gaan as die straatligte aankom maar met ‘n moderne glans. Waar jy jou foon neersit en tyd spandeer saam met jou geliefdes.

Thank you Rove Southern Africa Magazine for this brilliant article of the Quiver Tree Route - Northern Cape - South Afri...
08/09/2026

Thank you Rove Southern Africa Magazine for this brilliant article of the Quiver Tree Route - Northern Cape - South Africa. A place we call home....

Die mooiste Oli Boli leer skoentjies nou beskikbaar by Stop 22 - ons raak sommer broeis!!!
08/09/2026

Die mooiste Oli Boli leer skoentjies nou beskikbaar by Stop 22 - ons raak sommer broeis!!!

Ontmoet Maxwell ons padstal kat. By Stop 22 kom daar gereeld katte aan - ons probeer altyd verantwoordelik wees en wanne...
07/09/2026

Ontmoet Maxwell ons padstal kat. By Stop 22 kom daar gereeld katte aan - ons probeer altyd verantwoordelik wees en wanneer ons kan laat ons hulle steriliseer. In 2025 het ons +-10 katte gesteriliseer en in 2026 kon ons 3 vang.

Die ander katte kom en gaan maar ou Maxwell soos ons haar gedoop het - het besluit Stop 22 is haar huis eintlik meer die padstal is haar huis. Sy het einde 2025 haar verskyning gemaak en ons het haar 'n seuntjie naam gegee - en toe 'n paar weke later het sy ons reg bewys met haar eerste paar baba katjies - sy het sommer binne 3 maande weer 'n paar babatjies gehad al was sy self eintlik nog 'n baba.

Haar naam bly nogsteeds Maxwell al moet dit eintlik Maxwell'ina wees want dit pas net so mooi by haar.

Maar moenie dat die oulikgeide en purr en skuur teen jou been jou flous nie - sodra jy jouself in die speelplek gaan vermaak en die tafel alleen gelaat word sal sy 'n tjippie steel of selfs 'n slukkie milkshake - so wees gewaarsku!!

06/09/2026

En daar maak ons ons TV "Debut" dankie Jan Braai vir julle kuier!!

Die somer is amper hier - laat jou kar ook lekker ruik....
05/09/2026

Die somer is amper hier - laat jou kar ook lekker ruik....

04/09/2026

Lekkerte ons is op die kassie die naweek!!!

Kliente wat familie word!! Dit was 'n fees om jou verjaarsdag saam met jou te kon vier!!
04/09/2026

Kliente wat familie word!! Dit was 'n fees om jou verjaarsdag saam met jou te kon vier!!

Ons dink dis nooit te vroeg of te koud vir 'n Gelato nie!!
03/09/2026

Ons dink dis nooit te vroeg of te koud vir 'n Gelato nie!!

5 Goats Coffee Co. still having a love affair with our coffee!!!
02/09/2026

5 Goats Coffee Co. still having a love affair with our coffee!!!

As jou eerste aflewering vir die dag so lyk dan weet jy Lente is hier!! Gelukkige lentedag - Simply African Seeds ook no...
01/09/2026

As jou eerste aflewering vir die dag so lyk dan weet jy Lente is hier!! Gelukkige lentedag - Simply African Seeds ook nou beskikbaar by ons.

Address

N14
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27840414491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stop 22 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Stop 22 Padstal:

Share

Category