DA Uniondale 4 Uniondale 2016

DA Uniondale 4 Uniondale 2016 Ons by DA Uniondale veg vir Werklike verandering en vooruitgang vir almal...stem DA 2016 ONS VIR VIR :VRYHEID ,GELYKHEID EN GELEENTHEDE...

Stem vir vordering en vooruitgang....
06/05/2016

Stem vir vordering en vooruitgang....

Aandag alle inwoners ,DA lede en ondersteuners op 28 Mei om 14h00 by die Uniondale Stadsaal stel ek my as die Kanidaat van die DA se verkiesingsveldtog amptelik bekend..maak seker u is daar..ons vra elke kieser in Wyk 25 leen u stem op 03 Augustus vir ons om meer Vordering en Vooruitgang in Wyk 25 te laat gebeur...Kom maak seker u kom luister na wat ek en u my mense die volgende 5jaar gaan doen....

Aandag alle inwoners ,DA lede en ondersteuners op 28 Mei om 14h00 by die Uniondale Stadsaal stel ek my as die Kanidaat v...
04/05/2016

Aandag alle inwoners ,DA lede en ondersteuners op 28 Mei om 14h00 by die Uniondale Stadsaal stel ek my as die Kanidaat van die DA se verkiesingsveldtog amptelik bekend..maak seker u is daar..ons vra elke kieser in Wyk 25 leen u stem op 03 Augustus vir ons om meer Vordering en Vooruitgang in Wyk 25 te laat gebeur...Kom maak seker u kom luister na wat ek en u my mense die volgende 5jaar gaan doen....

30/04/2016

Aan alle DA lede en ondersteuners op 27 April om 14h00 op die HK van Daniels en Paul Venterlaan, het ons n Vryheidsdag inligtingssessie maak seker u is daar...

30/04/2016
Aan alle DA lede en ondersteuners op 27 April om 14h00 op die HK van Daniels en Paul Venterlaan, het ons n Vryheidsdag i...
18/04/2016

Aan alle DA lede en ondersteuners op 27 April om 14h00 op die HK van Daniels en Paul Venterlaan, het ons n Vryheidsdag inligtingssessie maak seker u is daar...

Address

25 Hoodstreet
Uniondale
6460

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DA Uniondale 4 Uniondale 2016 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to DA Uniondale 4 Uniondale 2016:

Share