Steinthal Vaardigheidskool

Steinthal Vaardigheidskool Steinthal Vaardigheidskool gee leerders 'n geleentheid om op 'n ander manier sukses te behaal as hoofstroomskole.

11/05/2026
Geagte ouers/voogde Die skool is môre toe agv. die erge weer wat voorspel word.Daar sal geen busse wees nie.Wees veilig ...
10/05/2026

Geagte ouers/voogde

Die skool is môre toe agv. die erge weer wat voorspel word.

Daar sal geen busse wees nie.
Wees veilig en stuur die boodskap aan.

Ons hou u op hoogte.

Congratulations to Skylin Afrika on being the Victrix !!!! best under 15year old female athlete at the competition.Your ...
02/05/2026

Congratulations to Skylin Afrika on being the Victrix !!!! best under 15year old female athlete at the competition.

Your Steinthal family are super proud of you !!!!

Goodluck to our learners participating in the SOUTH AFRICAN ATHLETICS NATIONAL SCHOOLS TRACK & FIELD CHAMPIONSHIPS in Pr...
30/04/2026

Goodluck to our learners participating in the SOUTH AFRICAN ATHLETICS NATIONAL SCHOOLS TRACK & FIELD CHAMPIONSHIPS in Pretoria at the Pilditch stadium.

We wish you all the best !!!!!

STEINTHAL VAARDIGHEIDSKOOL het die volgende aflospos onmiddelik beskikbaar.Kontak die skool indien u enige navrae het.
29/04/2026

STEINTHAL VAARDIGHEIDSKOOL het die volgende aflospos onmiddelik beskikbaar.

Kontak die skool indien u enige navrae het.

23/04/2026

Geagte ouers/voogde

Die skool se in naweek verander na 'n uitnaweek vanweë die lang naweek.

Die kinders kom almal môre huistoe, en die bus vervoer sal dan weer Maandag 27 April by die verskillende optel punte wees.

Indien u enige navrae het, kontak die skool.

0230220084

17/04/2026

Geagte ouers/voogde
Ons leerders het vandag almal hulle Rapporte/ Kwartaal 1 verslae ontvang.

Dear parents/guardians
All the learners received their school Reports today.

Steinthal  Vaardigheidskool is baie trots op ons oud-leerders Clydon Uys en Hyran Fransman!!!!Maak kennis met ons Werksw...
28/03/2026

Steinthal Vaardigheidskool is baie trots op ons oud-leerders Clydon Uys en Hyran Fransman!!!!

Maak kennis met ons Werkswinkel-Studente!

By Ceres Toyota is ons Werkswinkel-Studente die dapper leerlinge wat saam met ons ervare tegnikuste werk om motors reg te maak en te onderhou. Hulle leer elke dag, help prakties en speel ’n belangrike rol om seker te maak elke voertuig betyds en betroubaar is.

Hulle werk hand aan hand met die res van die span en dra by tot ons missie om uitstekende diens te lewer.

Dankie aan ons studente vir julle toewyding, harde werk en leergierigheid – julle is die volgende generasie Toyota-kundiges! 👨‍🔧 📚

—————————————————————————

Meet our Workshop Students!

At Ceres Toyota, our Workshop Students are the dedicated learners who work alongside our experienced technicians to repair and maintain vehicles. They learn every day, provide hands-on support, and play an important role in ensuring every vehicle is ready on time and reliable.

They work hand in hand with the rest of the team and contribute to our mission of delivering excellent service.

Thank you to our students for your dedication, hard work, and eagerness to learn – you are the next generation of Toyota experts! 👨‍🔧📚

Geagte ouers/voogde Steinthal Vaardigheidskool het vandag 'n ouer vergadering op Gouda by Bakkervile Primêr.Leerders het...
18/02/2026

Geagte ouers/voogde

Steinthal Vaardigheidskool het vandag 'n ouer vergadering op Gouda by Bakkervile Primêr.

Leerders het alreeds Vrydag hulle brief ontvang.

Datum: Woensdag 18 Februarie
Tyd: 18h00
Plek: Bakkervile Primêr.

Address

Steinthal Estate
Tulbagh
6025

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:30
Tuesday 08:00 - 13:30
Wednesday 08:00 - 13:30
Thursday 08:00 - 13:30
Friday 08:00 - 13:30

Telephone

+27230220084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steinthal Vaardigheidskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Steinthal Vaardigheidskool:

Share

Category