Barefoot Market Stilbaai

Barefoot Market Stilbaai The barefoot market is held at Why Not Estate in Stilbaai. The market has a variety of food, drinks arts and crafts.

There is an archery shooting range and a play area for kids! Address link 📍👉 https://maps.app.goo.gl/YiVrCiZQFfxXwnyCA

Gekrummelde hoender met mushroom sous en n mengelslaai byPrys is R60Sondag lunch vir die 14 June 2026 - Lamp chop met so...
05/06/2026

Gekrummelde hoender met mushroom sous en n mengelslaai by
Prys is R60
Sondag lunch vir die 14 June 2026 - Lamp chop met sous
Hoender pastel
Groente
Soetpampoen
Aartappel met botter en kaas gebak in oond
Daar sal ook afgelewer word binne in stilbaai as die bestellings 5 of meer is teen R50 aflewering kostes
U kan lekker tuis bly en net WhatsApp en u bestselling plaas selfs vir roosterkoeke ook
Die nommer is 0727688632

Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market this weekend!

Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!Click on the photos ...
29/05/2026

Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market this weekend!
Die Sunday lunch is 120 en R70 vir kinders
WhatsApp vir bespreekings om teleurstelling te voorkom by 072 768 8632

Sunday lunch by Barefoot Market in StilbaaiDie Sunday lunch is 120 en R70 vir kindersHierdie is die extra porsies wat u ...
22/05/2026

Sunday lunch by Barefoot Market in Stilbaai
Die Sunday lunch is 120 en R70 vir kinders
Hierdie is die extra porsies wat u kan by koop en wattsap vir bespreekings om teleurstelling te voorkom by 0727688632
Creamy Spinach R15
Gegeurde Rys R15
Butternut R10
Pampoen met kaneel R10
Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market this weekend!

Sondagmiddagete gebraaide hoender, rys en groente beskikbaar teen R120.00 elk by Barefoot Market slegs op Sondag. Bespre...
15/05/2026

Sondagmiddagete gebraaide hoender, rys en groente beskikbaar teen R120.00 elk by Barefoot Market slegs op Sondag. Bespreek asseblief teen nie later nie as hierdie Saterdagaand vir die Sondagmiddagete op WhatsApp no. 072 768 8632 om teleurstelling te voorkom.
Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!
Sunday lunch roast chicken, rice and vegetables available at R120.00ea at Barefoot Market on Sunday only. Please book by no later than this Saturday evening for the Sunday lunch on WhatsApp no 072 768 8632 to avoid dissapointment.
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market this weekend!

Sondagmiddagete is daar gerooste hoender en groente beskikbaar teen R120.00 elk by Barefoot Market slegs op Sondag. Besp...
08/05/2026

Sondagmiddagete is daar gerooste hoender en groente beskikbaar teen R120.00 elk by Barefoot Market slegs op Sondag. Bespreek asseblief teen 13:00 op Saterdag op WhatsApp nr. 072 768 8632. Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om by die mark te geniet!
Sunday lunch roast chicken and vegetables available at R120.00ea at Barefoot Market on Sunday only. Please book by 1:00pm on Saturday on WhatsApp no 072 768 8632.
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market!

Klik op die foto's om te sien wat hierdie naweek by Barefoot Market beskikbaar is! Ons sien uit daarna om jou daar te si...
01/05/2026

Klik op die foto's om te sien wat hierdie naweek by Barefoot Market beskikbaar is! Ons sien uit daarna om jou daar te sien!
Click on the photos to see some of whats available at Barefoot Market this weekend! We look forward to seeing you there!

10/04/2026
Join us this Easter weekend for great vibes and even better treats! 🍻Enjoy beer specials while stocks last, draft on tap...
02/04/2026

Join us this Easter weekend for great vibes and even better treats! 🍻
Enjoy beer specials while stocks last, draft on tap, Gin on tap, various wines, cocktails, coffee, and milkshakes.
Browse and indulge in organic meat, arts, crafts, baked and braaied foods, olives and olive oil, cakes and bakes — something for everyone!
There is also compost a big bag available and a small variety of plants for sale.
Bring the whole family — there’s a kids play area for the little ones, and the Straight Arrow archery range is open as well.
Don’t miss out — see you there!
Sluit by ons aan hierdie paasnaweek vir wonderlike atmosfeer en selfs beter bederfies! 🍻
Geniet bier spesials vir die Paasnaweek terwyl voorraad hou. Daar is ook bier on tap, Gin on tap, verskeidenheid wyne, cocktails, koffie en melkskommels.
Blaai deur en smul aan organiese vleis, kuns, kunsvlyt, gebakte en gebraaide kos, olywe en olyfolie, koeke en gebak - iets vir almal!
Daar is ook kompos vir n groot sak beskikbaar en 'n klein verskeidenheid plante te koop.
Bring die hele gesin - daar is 'n speelarea vir die kleintjies, en die Straight Arrow Archery is ook oop.
Moenie dit misloop nie - sien jou daar!

Indoor seating available as well as covered stoep seating.

Join us this Easter weekend for great vibes and even better treats! 🍻Enjoy beer specials while stocks last, draft on tap...
27/03/2026

Join us this Easter weekend for great vibes and even better treats! 🍻

Enjoy beer specials while stocks last, draft on tap, Gin on tap, various wines, cocktails, coffee, and milkshakes.

Browse and indulge in organic meat, arts, crafts, baked and braaied foods, olives and olive oil, cakes and bakes — something for everyone!

There is also compost a big bag available and a small variety of plants for sale.

Bring the whole family — there’s a kids play area for the little ones, and the Straight Arrow archery range is open as well.

Don’t miss out — see you there!

Sluit by ons aan hierdie paasnaweek vir wonderlike atmosfeer en selfs beter bederfies! 🍻

Geniet bier spesials vir die Paasnaweek terwyl voorraad hou. Daar is ook bier on tap, Gin on tap, verskeidenheid wyne, cocktails, koffie en melkskommels.

Blaai deur en smul aan organiese vleis, kuns, kunsvlyt, gebakte en gebraaide kos, olywe en olyfolie, koeke en gebak - iets vir almal!

Daar is ook kompos vir n groot sak beskikbaar en 'n klein verskeidenheid plante te koop.

Bring die hele gesin - daar is 'n speelarea vir die kleintjies, en die Straight Arrow Archery is ook oop.

Moenie dit misloop nie - sien jou daar!

Address

GK7 Waterblom Drive
Stilbaai
6674

Opening Hours

Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27839881811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barefoot Market Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Barefoot Market Stilbaai:

Share

Category