29/04/2026
โn Skip is nie gemaak om in die hawe te bly nie. ๐ข
Moed beteken om die volgende tree te vat, selfs wanneer dit onseker voel.
By Badisa stap ons saam met mense wat hulself buite hul โhaweโ bevind, deur ondersteuning, omgee, beskerming en hoop. โค๏ธ
Jy hoef nie alleen te vaar nie.
Kies moed.