27/05/2026
π BAIE DANKIE AAN ONS BORGE β STEYTLERVILLE 150 JAAR FEESVIERING π
Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan elke borg wat gehelp het om Steytlerville se 150 jaar feesviering βn groot sukses te maak. Julle ondersteuning, betrokkenheid en bydraes het hierdie besondere mylpaal moontlik gemaak. πβ€οΈ
Baie dankie aan:
β¨ NWKV / NWGA
β¨ FNB
β¨ Steytlerville Saloon
β¨ Meyer & Co
β¨ SAMIL Natural Fibres
β¨ Afrivet
β¨ BKB
β¨ Eco Tanks
β¨ Livetrack SA
β¨ Zoetis
β¨ Pinion
β¨ OVK
β¨ Karoo Dew Water Shop Steytlerville
β¨ LJM Skeerdiens
β¨ Wards
β¨ Build It
β¨ Segard Masurel Wool
β¨ Middletons CM Coffee House
β¨ Montego Pet Nutrition
βn Spesiale dank ook aan Gerda Hayward vir die pragtige fotoβs en videoβs wat die herinneringe van hierdie ongelooflike fees so mooi vasgevang het πΈπ₯
Dankie aan almal wat deel was van hierdie besonderse viering. Steytlerville se mense en gemeenskap maak hierdie dorp werklik uniek! π€ β¨