Somerset Oos Landbougenootskap

Somerset Oos Landbougenootskap Somerset Oos Landbougenootskap is gelee aan die voet van die pragtige Bosberg met n wye verskeidenheid Landbou vertakkings in ons omliggende omgewing.

Ons het jaarliks n verskeidenheid geleenthede wat aangebied word onder andere ons jaarlikse Landbou Skou

πŸŽ‰ Somerset-Oos Landbougenootskap: 200 Jaar!  πŸ“… 4–5 September 2026  πŸ“ Somerset-Oos SkouterreinKom vier 200 jaar van boere...
28/03/2026

πŸŽ‰ Somerset-Oos Landbougenootskap: 200 Jaar!
πŸ“… 4–5 September 2026
πŸ“ Somerset-Oos Skouterrein

Kom vier 200 jaar van boeregeskiedenis, tradisie en gemeenskapsgees tydens die jaarlikse Somerset-Oos Skou!

πŸ„ Vee-uitstallings
🐎 Perde-items
🌽 Plaasprodukte
🎢 Vermaak vir oud en jonk
🎈 Spesiale tweehonderdjaar vieringe!

Van ossewa tot trekker, van merinos tot angoras en boerbokkeβ€”ons storie leef voort.
Wees deel van geskiedenis!

Neem kennis.Indien daar enige lede is wat besprekings punte op die agenda wil byvoeg stuur dit asb na smolandbougenootsk...
15/02/2026

Neem kennis.
Indien daar enige lede is wat besprekings punte op die agenda wil byvoeg stuur dit asb na [email protected] voor 25 Februarie 2026

01/02/2026

'n Droom wat waar geword het. Danksy baie belangrike rolspelers wat dit moontlik gemaak het!!

Oos-Kaap Boerbok Klub bied aan Veldram en Ooi veiling!! MORE 29 Januarie 2026 by Somerset Oos Skou gronde!!!
28/01/2026

Oos-Kaap Boerbok Klub bied aan Veldram en Ooi veiling!! MORE 29 Januarie 2026 by Somerset Oos Skou gronde!!!

Maandag 19 Januarie 2026. Vir alle boere in en om Somerset OosSien kontak besonderhede onderaan advertensieMonday 19 Jan...
15/01/2026

Maandag 19 Januarie 2026. Vir alle boere in en om Somerset Oos
Sien kontak besonderhede onderaan advertensie

Monday 19 January 2026. For all farmers in and around Somerset East. See contact details on advert.

15/11/2025

πŸ’™BENUT GELEENTHEDE TANS IN DIE VEEBEDRYFπŸ’™
OVK -jou familie. πŸπŸ‚

29/10/2025

Sien julle more by die Oos-Kaap Boerbokklub veiling. Somerset Oos Skougronde!!!!

23/10/2025
23/10/2025

Net 1 week dan is dit Oos-Kaap Boerbokklub Veiling!!!!!!!!!!

30 Oktober 2025. Moet dit nie misloop nie. Kom ondersteun die Oos-Kaap Boerbok Klub Veiling by die Somerset Oos Skougron...
20/10/2025

30 Oktober 2025. Moet dit nie misloop nie. Kom ondersteun die Oos-Kaap Boerbok Klub Veiling by die Somerset Oos Skougronde

Dankie aan Lincke Barnardo vir die pragtige saal wat opgemaak was vir die jaarlikse Skou dans. Dit was sprokie mooi. Ook...
08/09/2025

Dankie aan Lincke Barnardo vir die pragtige saal wat opgemaak was vir die jaarlikse Skou dans. Dit was sprokie mooi. Ook aan Milki Way Lights vir die pragtige verhoog ligte!!!

Somerset Oos Jeugskou 2025 UitslaeMerino Afdeling1ste Mila Uys2de Miley Walters3de Lukhanyo Gqaqa4de Asange NaboPerde Af...
08/09/2025

Somerset Oos Jeugskou 2025 Uitslae

Merino Afdeling
1ste Mila Uys
2de Miley Walters
3de Lukhanyo Gqaqa
4de Asange Nabo

Perde Afdeling
1ste Chamone Bennie

Fotografie Afdeling
1ste Logan Jonck
2de Andrea Kruger

Address

Somerset East
5850

Telephone

+27825522309

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Somerset Oos Landbougenootskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Somerset Oos Landbougenootskap:

Share