31/05/2026
ππ JUNIE 2026 EKSAMENROOSTER ππ
Beste Ouers, Voogde
Neem asseblief kennis van die Junie 2026 eksamenrooster. Ons wens al ons leerders sterkte toe met die voorbereiding en eksamenperiode! ππ
Weskusskool- waar ons saam droom, saam bou en saam wen!
---
ππ JUNE 2026 EXAMINATION TIMETABLE ππ
Dear Parents, Guardians.
Please take note of the June 2026 examination timetable. We wish all our learners the very best with their preparation and examination period! ππ
Weskusskool β where we dream together, build together and achieve together!