08/09/2026
ACVV Riversdal Wes-Kaap bedank graag Riversdal Biblioteek vir hul pragtige skenking ten bate van ons "Klein Dade maak 'n Reuse Verskil" Winterhoop projek.
Hulle het ondermeer pragtige klere vir ons kinders geskenk - BAIE DANKIE!!!
Ons harte is bly danksy jul pragtige gebaar!