Vryheidsfront Plus - Hessequa

Vryheidsfront Plus - Hessequa 'n Politieke party verbind tot vryheid en geregtigheid vir Afrikaners en alle minderhede in Suid-Afrika. Saam is ons sterker.

09/04/2022
03/04/2022

Die VF Plus verwelkom die totstandkoming van die Kaapse Forum, ʼn burgerregte-organisasie vir die bevordering en beskerming van die belange van bruin Wes-Kapenaars.

21/01/2022
17/01/2022
13/01/2022

It is time to be counted - CENSUS 2022
GET COUNTED IN THE CENSUS 2022
Statistics South Africa will be conducting a population and housing census from 2 February 2022. This will be the fourth population count since 1994.
Households can choose to complete the census questionnaire online or telephonically if they do not wish to be interviewed by a fieldworker at their house.
Households that prefer completing the questionnaire online or telephonically must register to do so by 15 January 2022. Registration is data free.
Those who would prefer a fieldworker to visit them can also register online. Fieldworkers will visit households that register to be visited by a fieldworker, those who don’t complete the online questionnaire as well as those that did not register.
Respondents should register on https://getcounted.statssa.gov.za/ #!/home or by contacting the call centre on 0800 110 248. Only registration is necessary for now. The questionnaire does not yet need to be completed.
More info at: http://census.statssa.gov.za/
We checked and verified this to be authentic and I just completed the process. There may be delays getting the verification pin as well as for the map to open to be able to pick where you are located.

08/11/2021

We stand by our commitment - Ons staan by ons verbintenis !
Die pligte van ’n raadslid is die volgende:

Om die inwoners van die munisipaliteit te verteenwoordig en met ander raadslede saam te werk in die beste belang van die gemeenskap;

Om die behoeftes van die gemeenskap aan die munisipale raad te kommunikeer en die raadprosesse aan die gemeenskap te kommunikeer;

Om vir raadsvergaderings en komiteevergaderings voor te berei en dit by te woon;

Om die prestasie van die munisipaliteit te moniteer;

Om diensleweringsprobleme by die betrokke owerhede aan te meld en terugvoer oor die munisipaliteit se prestasie te gee;

Om die gedragskode te volg wat behels dat inligting nie bekendgemaak word aan mense wat onregverdig daaruit voordeel kan trek nie; en

Om munisipale amptenare aanspreeklik te hou.

Die rol van Plaaslike Regering volgens die Grondwet
Artikel 152 van die Suid-Afrikaanse Grondwet bepaal die volgende rakende Plaaslike Owerhede:


(1) Die oogmerke van plaaslike regering is–
(a) om demokratiese en verantwoordingspligtige regering vir plaaslike gemeenskappe te voorsien;

(b) om te verseker dat dienste op volhoubare wyse aan gemeenskappe verskaf word;

(c) om maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling te bevorder;

(d) om ʼn veilige en gesonde omgewing te bevorder; en

(e) om die betrokkenheid van gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies in plaaslike regeringsaangeleenthede aan te moedig.

Wat is die verskil tussen ‘n wyksraadslid en ‘n proposionele raadslid?
Daar is twee soorte raadslede: Wyk- en Proporsionele raadslede.

Alle plaaslike en metropolitaanse munisipaliteite is in wyke ingedeel. ’n Wyksraadslid verteenwoordig ’n spesifieke wyk op die munisipale raad. Die kandidaat wat die meeste stemme in die wyk kry met ‘n verkiesing, is die wenner en word dan die wyksraadslid. ’n Wyksraadslid dien as die voorsitter van die betrokke wykskomitee.

Proporsionele raadslede verteenwoordig ’n politieke party op die munisipale raad en word deur middel van die stelsel van “proporsionele verteenwoordiging” verkies. In hierdie stelsel nomineer die politieke party sy kandidate vir die partylys. Die getal stemme wat ’n party ontvang, bepaal die getal kandidate wat ’n politieke party sal hê.

06/11/2021

Suid Afrika het gepraat...
VF Plus het opgestaan
Nou moet ons wys dat ons kan saam staan
en 2024 kan sterk staan.
South Africa spoke.
FF Plus got up
Now we must show that we can stand together
and 2024 can stand strong.
Dankie Wes-Kaap - Thank you Western Cape !

05/11/2021

5 November 2021 Die VF Plus se leier, dr. Pieter Groenewald sê die uitslag van die 2021-plaaslike regeringsverkiesing en die party se groei van 242% bevestig dat “die party nou onteenseglik as een van die groot vyf rolspelers op die Suid-Afrikaanse politieke landskap is.”. Hy sê die uitslag is...

31/10/2021

❗❗❗❗❗
VERY IMPORTANT! Make sure the IEC stamps all your ballots. Your ballot papers are invalid without them and WILL NOT BE COUNTED.

Vote responsibly. Make sure your vote counts!

Address

Van Den Berg Str
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryheidsfront Plus - Hessequa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vryheidsfront Plus - Hessequa:

Share