VGK Putsekloof Eeufees 2016

VGK Putsekloof Eeufees 2016 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Putsekloof Eeufees 2016, Public & Government Service, Rietpoort.

Besig met die afrondings werk...
20/09/2016

Besig met die afrondings werk...

19/09/2016
19/09/2016

Dis nie meer jare nie, ook nie maande nie maar wel dae, ure en sekondes......

Gemeente van Putsekloof......

Kom ons Vertrou op die Here met alles wat ons het;
Dat ons nie op ons eie insigte staatmaak nie... Kom ons vra na die wil van God in alles wat ons gedurende die week en naweek gaan doen.
Want hy sal vir ons die regte pad wys...

Geseende week.....

Is om trots te voel....VGK putsekloof gemeente
13/09/2016

Is om trots te voel....

VGK putsekloof gemeente

Oud end jonk besig met voorbreidings vir die fees.....
12/09/2016

Oud end jonk besig met voorbreidings vir die fees.....

Voorbeelde Van Koppie en T-Shirt...Oop vir Bestellings 0734027873/ 0828944381
07/09/2016

Voorbeelde Van Koppie en T-Shirt...

Oop vir Bestellings

0734027873/ 0828944381

07/09/2016

Daar sal te koop wees:
-Koeldrank
- Koek
- Droe koekies
- Poeding
- Potjiekos
- Afval
- Braai
- Kaiings
- Hotdogs
- Aartappelskyfies
- Toebroodtjies
- Koffie en Tee
- Roosterbrood en Wors
- Kindertafel
Handgemaakte items
- Eeufees T-shirts en koppies ( Kan Bestel ook word om teleurstelling te voorkom)

eN NOG VELE MEER......DAAR SAL BAIE WEES OM VAN TE KIES EN OM JOU MAAGIE VOL TE EET......

Entertainment
- Springkasteel
- Water slide

07/09/2016

Program van ons Fees Naweek

Donderdag 22 September
- Openings Diens - VGK Putsekloof 18:00
- na die afloop van die diens sal die doel van die naweek verduidelik word.

Vrydag 23 September 2016
- hekke open om 16:00 - 16:30
- Vertelling van stories en hoe die Gemeente ontstaan het.
- Optredes: Rudi& Toneel Spel duer plaaslike Jeug
- Mej Eeufees 2016
- Dans met Night Life (Opelug)
- Skiet Van Vuurwerke

Saterdag 24 September 2016
- Optog vanaf Gemeenskap Saal na Ou kerk Saal (09:00 - 10:00)
- Opening ( Knip van Lint en Los Laat van Ballone)
- Optrede deur bejaardes
- Anzelle Meyer
- Open van Stalletjies
- Middag eete ( Kos Stalletjies open)
- Optredes deur V.I.T.O, El-Clay, Brandon, Rieldansers, Lyndans en vele meer
- BoereSport
- Veiling
- Afsluiting
- Dans met Seas Band te Putsekloof Gem.Saal

Sondag 25 September 2016

- Diens begin om 09:00-09:30 (Praise & Whorship)
- optredes deur Plaaslike Koor, Graafwater Snaarorkes en Kerkraad

Ons vra almal om saam met ons in gebed te tree sodat die Naweek n sukses mag wees en dat ons deur dit ons eer en dankbaarheid kan betoon aan ons voorouers vir hul geloofsleiding.

Hoop om julle daar te sien en bring nog n maaitjie saam....En kom wys hul die prag en mooiheid van ons plekkie.... Al die rotse en groenheid is iets om te onthou........

...... Onthou as jy dit misloop sal jy altyd spyt wees......want dit sal n fees wees om te onthou.....n Fees op almal se lippe......n Fees in die harte van baie......22 - 25 September 2016......Save the Dates......

laastens!!!!!!! Bring jou stoeltjie en sambreeltjie saam want ons gaan lekker Fees hou......

16/08/2016

En so kom die tyd van ons fees al hoe nader......

Baie beplanning word gedoen sodra alles in orde is sal ons dit op die blad laai......

hoop julle is netso opgewonde soos ons........hoop om jule daar te sien...

SAVE THE DATE'S..........22-25 September 2016.

Address

Rietpoort
8202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Putsekloof Eeufees 2016 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share