Riebeeck Valley Special School

Riebeeck Valley Special School skool is geleë in die Riebeeck Vallei, hoofsaaklik 'n landbou area.

Dit is geleë teen die hang van die Riebeeckberg, in 'n idilliese natuur omgewing, wat 'n baie ontspannende atmosfeer skep vir leerders uit die stedelike gebiede... Riebeeck Vallei Spesiale skool is 'n Vaardigheid skool met OLSO Eenheid klasse...

jaarliks maksimum: 80 lede (ouderdomme 15 jaar oud/ 4jaar)

16/06/2026
16/06/2026

Youth Day Assembly 2026.

Geseënde Jeugdag 2026.
16/06/2026

Geseënde Jeugdag 2026.

16/06/2026

Youth Day Assembly.

16/06/2026

Youth Day Assembly.
Thank you Dr Kalvin Whittles and Elvira Whittles.

🌟📚 **Baie voorspoed met die eksamen aan al ons Jaar 1 tot 4 leerders!** 📚🌟Julle het hard gewerk, baie geleer en waardevo...
09/06/2026

🌟📚 **Baie voorspoed met die eksamen aan al ons Jaar 1 tot 4 leerders!** 📚🌟

Julle het hard gewerk, baie geleer en waardevolle kennis opgedoen. Glo in julleself, bly kalm en doen elke taak met selfvertroue. Onthou dat elkeen van julle uniek is en die vermoë het om julle beste te gee.

Gee net julle beste – dit is al wat van julle verwag word.

💙 **Ons glo in julle!**
⭐ **ALLE STERKTE!** ⭐

💙💛

09/06/2026
Ons eie handewerk. Trotse Naaldwerk leerders.🧵🪡🧶👝👚👕👖
06/06/2026

Ons eie handewerk. Trotse Naaldwerk leerders.
🧵🪡🧶👝👚👕👖

Address

Arkstreet 9
Riebeek-Wes
7306

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riebeeck Valley Special School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Riebeeck Valley Special School:

Share