Studie en Terapeutiese Sentrum in Rooihuiskraal.......
Ons help U kind met die volgende:
Math/Wiskunde
Afrikaans
English/Engels
Reading/Lees
Spelling
Ons werk ook met ADHD / Konsentrasie,
Selfvertroue, Leeruitdagings, Leer tegnieke,
Brein ontwikkeling en Brein "Coaching". U as ouer kan kies tussen 3 pakette...
Elke sessie is uur en half.....
Help jou kinders vandag.. U as ouer kan ook self
die Rots reeks program aankoop
Jy betaal een prys, al jou GR.1-12
skoolkinders kan dit gebruik. Klank, Volkleur, GEEN INTERNET. Help jou kinders vandag en kry 'n Onnie in jou
huis op die rekenaar! Hierdie nuwe program kan maklik deur opvoedkundige
sielkundiges, remedierende terapeute maar ook deur
ouers by die huis gebruik word om kinders maklik te
help om leemtes op te vul. Wiskunde! Mamma, moet nie wag tot jou kind nie meer gehelp
kan word nie!! Maak lees en taale maklik met hierdie
sagtewareprogram. Baie selfmerk toetse vir u sekerheid. Ons bestaan al reeds 13 jaar. Kontak ons vandag en gee jou kind 'n liefde vir
Wiskunde! Al die bogenoemde is ingesluit by u prys. NB: Vakansie werkswinkels en studie klasse beskikbaar. Ons is oop tot December die 15de
Slegs beperkte spasie beskikbaar
Geen kontrakte nie U betaal maand tot maand.. Ons sal ook u kind by omligende skoole gaan haal
en Sentrum toe bring vir sy sessie en
dan weer terug neem na sy of haar Naskool. U as ouer het ook opsie dat u kind van na skool tot
u hom kan kom haal by die sentrum bly. Met die opsie neem ons net a paar kinders in. Vir navrae, inligting & besprekings kontak gerus vir:
Hennie op Cell: 0724613188
Epos: [email protected]
WhatsApp ook welkom