Neteendrienk

Neteendrienk "net" ‘n unieke geleentheid om van die roes van ‘n besige werksweek af te skud en te ontsnap aan die verveling van holrug geryde kuierplekke.

Neteendrienk is geen mobiele kroeg nie, maar ‘n unieke geleentheid om van tyd tot tyd die roes van ‘n besige werksweek af te skud en te ontsnap aan die verveling van holrug geryde kuierplekke. Die gedagte agter neteendrienk is eenvoudig:
Byderwetse, en verfynde jong inwoners van Pretoria word uitgenooi om een keer per maand, by ‘n selektiewe venue iewers in die stedelike konteks, ‘n verfrissende d

rankie saam met die sonsondergang, die gebruis van die stad en plaaslike musiek te kom geniet. Om die eenvoud te verhoed, word die venue, asook die soort drankie wat bedien word, maandeliks verander. Hou die webblad dop vir meer besonderhede. http://neteendrienk.wix.com/pretoria

Neteendrienk geleentheid drie
13/04/2016

Neteendrienk geleentheid drie

Neteendrienk geleentheid twee
13/04/2016

Neteendrienk geleentheid twee

Bob is nie 'n haarstyl nie, maar jou oom. Lees hieronder oor Neteendrienk se  . http://neteendrienk.wix.com/pretoria #!B...
08/04/2016

Bob is nie 'n haarstyl nie, maar jou oom. Lees hieronder oor Neteendrienk se . http://neteendrienk.wix.com/pretoria #!Bob-is-nie-‘n-haarstyl-nie-dit-is-jou-Oom/ccly/5707b45e0cf2e0dbcac82b16

Met die aanvangs jare van ‘n jong tiener se Hoërskool loopbaan dan betree hy/sy, in my opinie, ‘n grys-area-van-ontwikkeling. Die grys area verwys bloot na die ...

Oom Bob kom maak n draai by Neteendrienk   hierdie saterdag. Kom geniet n "drienk" of twee.. http://www.drinkbob.com/hom...
07/04/2016

Oom Bob kom maak n draai by Neteendrienk hierdie saterdag. Kom geniet n "drienk" of twee.. http://www.drinkbob.com/home/

Bob is a perfectly matured, multi-varietal blend of all the “lekker” grapes of the Cape. Ripe black fruits, plums, piquant spice, supple tannins and hints of Fynbos.

06/04/2016

Neteendrienk vind plaas hierdie Saterdagmiddag om 14h00. Musiek is gereël, drankie is gereël en die venue is gereël.

Hou die webwerf more dop vir meer besonderhede.

    se fotos is op die webtuiste. Loer gerus!Meer inligting oor   volg binnekort
02/03/2016

se fotos is op die webtuiste. Loer gerus!
Meer inligting oor volg binnekort

FOTOBLAD

Amper tyd vir neteendrienk nommertwee
09/12/2015

Amper tyd vir neteendrienk nommertwee

02/12/2015

Binnekort

24/11/2015

Die volgende geleentheid: 10 Desember.
Besonderhede sal volg.

Address

Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neteendrienk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Neteendrienk:

Share