22/04/2025
Wil jy deel word van 'n span met 'n passie en liefde vir kinders?
Ons het 'n pos beskikbaar as LEESTERAPEUT in ons leesstrum. Geen kwalifikasie word benodig nie. Alle vaardighede sal aangeleer word met opleiding!
Indien jy belangstel stuur jou CV na [email protected]