VF Plus - Tshwane Wyk 59

VF Plus - Tshwane Wyk 59 Welkom by die VF+ in die Groenkloof, Klapperkop, Lukasrand, Muckleneuk, en Sunnyside omgewing.

21/02/2024

❕Sal jy kan stem om jou moedertaal te beskerm? Maak seker jy is geregistreer, besoek elections.org.za

Moet dit nie mis nie!
16/02/2024

Moet dit nie mis nie!

Die VF Plus nooi jou uit na die manifesbekendstelling wat oplossings bied om Suid-Afrika te herstel en te bou. | The FF Plus invites you to the manifesto launch which offers solutions to restore and build South Africa.

10/02/2024

Is jy 'n 2de jaar Tukkies student?

Ons benodig jou hulp!

082 325 1482
Monique Kriek
VF Plus-Gauteng: Jeugleier

Ons weet ons KAN en dis wat ons in hierdie komende nasionale verkiesing gaan DOEN!
07/02/2024

Ons weet ons KAN en dis wat ons in hierdie komende nasionale verkiesing gaan DOEN!

SELF-BESKIKKING. Artikel 235 en die VF Plus. Wat het ons tot dusvêr vir self-beskikking gedoen, en wat beplan ons nóg?Vo...
05/02/2024

SELF-BESKIKKING.

Artikel 235 en die VF Plus. Wat het ons tot dusvêr vir self-beskikking gedoen, en wat beplan ons nóg?

Volg die skakel om te hoor 👇🏻

Dr. Corné Mulder, VF Plus LP, gee duidelikheid oor die werking van Artikel 235 in die SA Grondwet, en stel die wanpersepsie oor verdere wetgewing reg. ...

Pretoria is GROEN! 💚
04/02/2024

Pretoria is GROEN! 💚

04/02/2024

🗳️ REGISTRASIE: Nie lus om in die ry te staan en wag nie?

Jy kan aanlyn jou registrasie uitsorteer! Kontak ons op ons WhatsApp-lyn📱 Stuur “Hi” na 0861 700 700. Ons geselsbot kan jou met alle navrae help.

✅ Kyk of jy geregistreer is
✅ Bystand met selfdoen wysiging van jou registrasiebesonderhede
✅ Bespreek 'n tydsgleuf met 'n vriendelike VF Plus-verteenwoordiger vir bystand met registrasie
✅ En soveel meer!

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Tshwane Wyk 59 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus - Tshwane Wyk 59:

Share