09/07/2020
Vroeg 2020 het iemand die kamp area verwoes. Klip muur omgegooi, naambord in stukke geslaan. Oral was rommel gestrooi. Saterdag het ons gekom om na die Sons opkoms te kyk. Groot was die verbaasing toe ons die kamp weer skoon gemaak gekry het. Om die vuurmaak plek is die gras uitgehaal en die Naambord is op die grond weer aan mekaar gesit. Dankie vir wie dit gedoen het.