06/09/2026
๐ธ๐ง๏ธ โn Lentedag vol pret โ al het die weer nie saamgespeel nie! ๐ง๏ธ๐ธ
Ons Lentedag het hierdie jaar vir ons โn nat, koue en winderige lente-dag gebring! ๐ฌ๏ธโ๏ธ Maar dit het beslis nie ons ๐งmaatjies se pret gedemp nie! ๐ฅฐ
Almal was vrolik aangetrek, met groot glimlaggies en vrolike hartjies, het ons die dag steeds gate uit geniet. ๐ Ons het heerlik saam gekuier, gespeel en natuurlik ons spesiale piekniek geniet. ๐งบ๐
Die weer mag dalk koud en nat gewees het, maar die laggies, liefde en vrolikheid van ons kleuters het die dag sommer warm gemaak! โค๏ธ๐ธ
Wat โn spesiale Lentedag vol mooi herinneringe! ๐ท๐ฅฐ
๐ธ๐งบโ๏ธ