Helandie Calaça Prokureurs

Helandie Calaça Prokureurs Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Helandie Calaça Prokureurs, Notary public, 482 Serene Street Garsfontein, Pretoria East.

29/01/2026

Het jy geweet dat jou huwelikskontrak geteken moet wees vóórdat jy trou?

Ek kry gereeld navrae van paartjies wat reeds getroud is en d**k hulle kan nog gou die kontrak kom teken. Julle is nou klaar binne gemeenskap van goedere getroud! Slegs met ‘n hofbevel kan ons nou ‘n na-huwelikse kontrak doen.

Skakel my vir ‘n afspraak, ek het 16 jaar ervaring in die opstel en registrasie van huwelikskontrakte en help graag!

Helandie Calaça 0829977567

As jy ‘n bruid is en nou join troue beplan kan jy nie die   misloop nie! Kom besoek ons by stalletjie UT15 more tot 15:0...
01/02/2025

As jy ‘n bruid is en nou join troue beplan kan jy nie die misloop nie! Kom besoek ons by stalletjie UT15 more tot 15:00!

It’s that time of the Wedding Season again! Come join us at the   at the Grove Mall, 1 & 2 February 2025!
23/01/2025

It’s that time of the Wedding Season again! Come join us at the at the Grove Mall, 1 & 2 February 2025!

Onthou jou huwelikskontrak moet geteken word voordat jy trou! Bel my gerus 0829977567
20/11/2024

Onthou jou huwelikskontrak moet geteken word voordat jy trou! Bel my gerus 0829977567

       Exciting dag 2 van die EksVerloof Bruidskou by The Grove Mall. Kom maak ‘n draai!
28/07/2024

Exciting dag 2 van die EksVerloof Bruidskou by The Grove Mall. Kom maak ‘n draai!

27/07/2024
Ek is opgewonde oor die   Bruidskou hierdie naweek by The Grove Mall! Kom maak ‘n draai!
26/07/2024

Ek is opgewonde oor die Bruidskou hierdie naweek by The Grove Mall! Kom maak ‘n draai!

Address

482 Serene Street Garsfontein
Pretoria East
0060

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helandie Calaça Prokureurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category