11/06/2026
Die Winter Wild & Wynfees 2026 is om die draai!๐ท๐
Kom geniet 'n heerlike dag uit buite in die natuur.
๐
27 Junie 2026
โฐ 11:00vm - 17:00nm
๐ Lekwena Wildlife Estate
๐๏ธ Toegang: R200 per volwassene
(ingang sluit โn hoรซ kwaliteit wynglas in๐ท)
Kinders onder 18: GRATIS
Volg die skakel om jou kaartjie te koop:
https://bit.ly/4vKClGh
Meer as 15 wynplase โ wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys!
โข Verskeidenheid wildsgeregte ๐ te koop
โข Lewendige musiek & vermaak
โข Kosstalletjies๐๐ญ๐ฅ๐ฒ
โข Veilige speelarea vir kinders๐คธโโ๏ธ๐คธโโ๏ธ
โข GRATIS padel vir kinders die hele dag๐พ
NAVRAE: Sherien - 082 895 6437
Ons sien uit om julle daar te sien!!