25/04/2026
GPF Porterville het 'n baie insiggewende vergadering gehou in die nuwe behuisingsuitbreiding De Kelders waar almal uit die gemeenskap kon bywoon. Inligting is deurgegee aan die inwoners rakende hul regte en verantwoordelikhede. Opvolg besoeke word beplan om werkbare oplossings te implementeer. Saam kan ons 'n verskil maak.