Pietersburg Laerskool

Pietersburg Laerskool Elke kind ń gelukkige en suksesvolle kind wat binne ń gelukkige skoolgemeenskap in vrese van God-D
(1)

16/09/2026
Revue 2026
15/09/2026

Revue 2026

Dit is 'n voorreg om Mev. Ninette Herbst by die Pietersburg Laerskool span te verwelkom.
15/09/2026

Dit is 'n voorreg om Mev. Ninette Herbst by die Pietersburg Laerskool span te verwelkom.

Moet nie ons opedag misloop nie!!! Ons is opgewonde om u te ontvang.
15/09/2026

Moet nie ons opedag misloop nie!!! Ons is opgewonde om u te ontvang.

14/09/2026
♟️♟️Skaak♟️♟️Capricorn District Chess Qualifier no. 8Baie geluk aan ons skaakspelers wat op 12 September 2026, deelgenee...
12/09/2026

♟️♟️Skaak♟️♟️

Capricorn District Chess Qualifier no. 8

Baie geluk aan ons skaakspelers wat op 12 September 2026, deelgeneem het aan die agtste Capricorn Distrik Skaak kampioenskap.

o/10
Martin Ras 4de
JJ Ras 6de
Luca Aucamp 10de

o/12
Joshua du Toit 1ste

o/14
Dion Pelser 6de

Ons is baie trots op julle. Hou so aan.

Spog Revue 2026VoorsmakieMoenie vergeet Om jou kaartjies te kry Vir die uitmuntende vertoning nie!
11/09/2026

Spog Revue 2026

Voorsmakie

Moenie vergeet Om jou kaartjies te kry Vir die uitmuntende vertoning nie!

Super 12 algemeen Kennis.Baie sterkte aan juf Me-ley Hundermark, Mika Neethling, Janice de Bruin en Jessica Olivier wat ...
11/09/2026

Super 12 algemeen Kennis.

Baie sterkte aan juf Me-ley Hundermark, Mika Neethling, Janice de Bruin en Jessica Olivier wat 12 September in Pretoria gaan deelneem aan die super 12 algemene Kennis!

Baie geluk aan juf Me-ley Hundermark wat vandag verjaar!God's rykste seën word jou toegewens.
11/09/2026

Baie geluk aan juf Me-ley Hundermark wat vandag verjaar!
God's rykste seën word jou toegewens.

Address

Voortrekker Straat 52
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pietersburg Laerskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Pietersburg Laerskool:

Shortcuts

Share

Category