Die Panbult Vroue Koffie Kring

Die Panbult Vroue Koffie Kring Waar Panbult se boervroue saamspan om die dag tot dag van boervrou wees ligter en lekkerder te maak.

Vertrou almal het 'n geseënde paasfees gehad.Hier is ons volgende funksie uitnodiging! Dit gaan groot pret wees 🕯️🕯️🕯️Le...
02/04/2024

Vertrou almal het 'n geseënde paasfees gehad.

Hier is ons volgende funksie uitnodiging! Dit gaan groot pret wees 🕯️🕯️🕯️

Lede en nie-lede is baie welkom!!

Let as daarop dat die RSVP datum die 8ste April is en dat geen LAAT rsvp's aanvaar gaan word omdat daar baie goedjies is wat bestel en reggekry moet word vir die dag

🌿let ook wel plek is slegs vas as geld ontvang is 🫶🏼

See you there this Thursday!!
29/01/2024

See you there this Thursday!!

Ons nooi elkeen(lid en nie-lid) om hierdie geleentheid te kom bywoon! Moenie dit misloop om jou jaar goed af te skop nie...
15/01/2024

Ons nooi elkeen(lid en nie-lid) om hierdie geleentheid te kom bywoon!

Moenie dit misloop om jou jaar goed af te skop nie!👏🏼👏🏼👏🏼

Nie lede is welkom om te kom, daar sal 'n R50 fooi gevra word vir bywoning x

Onthou die datum vir aansluit vir die jaar 2024💕
05/01/2024

Onthou die datum vir aansluit vir die jaar 2024💕

Ons laaste bymekaarkoms vir die jaar 2023 se sukses was nie geintimideer met 'n koel windjie nie! Ons gasvrou Beate Joha...
23/11/2023

Ons laaste bymekaarkoms vir die jaar 2023 se sukses was nie geintimideer met 'n koel windjie nie!

Ons gasvrou Beate Johannes het 'n Sip & Paint funksie aangebied op die 15de November 2023 waar ons waterverf kerskaartjies gemaak het terwyl die sjampanje en geselligheid gevloei het.

Dankie aan ons gasvrou en haar helpers vir die suksesvolle funksie waar daar meer talent na vore gebring is as wat ons geweet het Panbult weggesteek het!

Elke lid het ook sy kalender vir 2024 ontvang tesame met pragtige sleutelhouers gemaak deur Janalief!

Ons jaareind afsluiting het ook 'n paar administratiewe punte ingesluit namens:

Die fooie vir die volgende jaar en die aansluitingsdatums, die finansiele stand van sake vir die komittee asook nuwe voorstelle vir die jaar 2024.

Moet nie ons volgende geleentheid misloop nie!

Die PVKK is nog in haar jong dae!Ons hoor graag van elkeen oor julle terugvoering en voorstelle. Gebruik asseblief die o...
23/11/2023

Die PVKK is nog in haar jong dae!

Ons hoor graag van elkeen oor julle terugvoering en voorstelle. Gebruik asseblief die onderstaande hulpbronne om julle stemme te lig!

!!AANDAG!!Alle huidige en toekomstige lede! AANSLUITING 2024 is nou oop!Indien jy jou lidmaatskap wil hernu vir die opwi...
23/11/2023

!!AANDAG!!

Alle huidige en toekomstige lede!

AANSLUITING 2024 is nou oop!

Indien jy jou lidmaatskap wil hernu vir die opwindende, gevulde jaar vir 2024 of wil aansluit by Die Kring nooi ons jou uit om te registreer vir 2024.

Registrasie kan aan ons voorsitter gekommunikeer word Elizabeth Rabe en jou aansluitingsfooi word na Janeke Paul toe betaal via die besonderhede hieronder.

Geen laat aansoeke word aanvaar nie! Aansoeke sluit 10 JANUARIE 2024.

Ons sien uit om ’n koppie koffie saam te drink!

!!! ONTHOU OM DIE DATUM TE BOEKMERK !!!Dames wat reeds kaartjies gekoop het by Caroli van Wyk se plekke is bespreek en r...
03/08/2023

!!! ONTHOU OM DIE DATUM TE BOEKMERK !!!

Dames wat reeds kaartjies gekoop het by Caroli van Wyk se plekke is bespreek en reg vir hulle!

Ons sien uit om die lekker dag saam met julle elkeen te spandeer.

Die winter hinder ons nie! Lente is om die draai en elkeen se tuin het ’n bietjie snoeiwerk en voorbereiding nodig om di...
03/08/2023

Die winter hinder ons nie! Lente is om die draai en elkeen se tuin het ’n bietjie snoeiwerk en voorbereiding nodig om dit te laat floreer.

Een van ons vele kranige tuinmakers (oftewel tuinfundi’s!), Inge Johannes deel met ons van haar waardevolle kennis in die tuin.

Dankie dames en elke gasvrou en helper vir ’n lekker kuier en waardevolle tips en truuks!

Ons deel graag die aktiwiteite wat ons reeds geniet het sover in die eerste jaar van die PVKK!Op ’n heerlike sonnige ogg...
03/08/2023

Ons deel graag die aktiwiteite wat ons reeds geniet het sover in die eerste jaar van die PVKK!

Op ’n heerlike sonnige oggend het ons voorsitter en Caroli van Wyk vir die panbult dames ’n rek-en-strek sessie aangebied met ’n lekker koffie en kuier sessie wat gevolg het.

03/08/2023
Ons stel graag ons kommitee vir die PVKK 2023 voor: Elizabeth Rabe- Voorsitter en LidmaatskapJaneke Paul- Finansiële bes...
05/03/2023

Ons stel graag ons kommitee vir die PVKK 2023 voor:

Elizabeth Rabe- Voorsitter en Lidmaatskap
Janeke Paul- Finansiële bestuur en Tesourier
Annatjie Paul- Dekor en Logistieke
Caroli van Wyk- Sekretaresse en Bemarking

Wat is die doel van die Kommitee?

Ons fasiliteer sosiale en leersame bykemaarkomste vir die vrouens van Panbult met die doel gerig om mekaar beter te leer ken, kennis te deel en mekaar te ondersteun.

Address

Panbult
Piet Retief
2381

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Panbult Vroue Koffie Kring posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category