St.Simon's Youth. Oudtshoorn

St.Simon's Youth. Oudtshoorn St.Simon's Youth. Inspire youngsters.

St Simons Jeug sê baie baie dankie aan elke gemeente lid vir die ondersteuning van ons pannekoek verkope vandag. Volgend...
25/04/2021

St Simons Jeug sê baie baie dankie aan elke gemeente lid vir die ondersteuning van ons pannekoek verkope vandag.

Volgende week, direk na kerk maak ons weer so.

Pannekoek en room
Traditional pannekoeke
Pannekoek met nutella

R10 elk✌️

 💚💚💚
18/04/2021

💚💚💚

09/04/2021
Julle maak ons elke keer trots.
04/04/2021

Julle maak ons elke keer trots.

Jeug is vetpret💯
26/03/2021

Jeug is vetpret💯

18/03/2021

Geagte Simmies.

Neem kennis dat ons morê 17hoo by die kerk by mekaar kom. More doen ons, ñ art & craft projek (prayer jar)

Bring asb ñ potjie (kan plastiek of glas wees) en enige mooi maak goed van julle keuse. Onthou asb skêre en pritt ook🌟

Onthou om ten alles tye jou wapen (Bybel) en nota boek en pen saam te bring.

NB: Nuwe maats is ALTYD welkom🌻

Groete
JP Pietersen

Baie dankie aan al ons jeugmaats vir die opkoms gister. Nuwe lede is altyd welkom elke Vrydag middag om 17hoo
13/03/2021

Baie dankie aan al ons jeugmaats vir die opkoms gister.

Nuwe lede is altyd welkom elke Vrydag middag om 17hoo

Please come and support the fundraising project. Tickets is available at the church office, parish council members and C...
02/11/2020

Please come and support the fundraising project.

Tickets is available at the church office, parish council members and Churchwardens

28/06/2020

Revd. DM Manuel, Parish Priest of St Simon the Zealot

Address

H/v Duif & Koedoelaan
Oudtshoorn
6625

Telephone

0608307118

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St.Simon's Youth. Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to St.Simon's Youth. Oudtshoorn:

Share