01/11/2022
Hi goeiedag Oudtshoorn Besighede
Ithemba Shelter House For Homless People het steeds U hulp nodig die huis lyk nou baie lelik ons wil graag verneem of U hulle ons nie help nie asb.
Die organisasie smeek om hulp u kan enige iets donate aan die Shelter wat u het,maar ons wil spesifiek die huis verf.
Op die oomblik het ons nie Fonse nie daarom is ons opsoek na hulp uit die gemeenskap uit en of vra ons vir die besighede om ons te help asb.
Voor op die kante van die huis is daar twee lelike plekke ons het sement en sand nodig daarvoor om dit reg te maak.
Ons kyk uit vir hulp ons wil baie dankie se vir die SA ARMY wat hul hulp aan ons verleun vir die afgelope 4jr.baie dankie aan Die Hoof Van die Weermag ChiefDirector Mbtha,Dep Army Maj Gen FM Ramantshwana,Col.Z.Mbi en Col.E.Vinqi Die Here seen vir U hulle.
Ithemba Shelter wil ook dankie vir ons Stasie Bevelvoerder Brig.Crawford en AO Chinda April wat vir die Shelter gordyne geskenk het Die Here seen U hulle.
Ithemba Shelter wil ook ons dank uitspreek aan Tannie Annie en MY Friend wat vir ons brood gereeld skenk elke Maandag en Vrydag God se Ryste Seen rus op U hulle.
Die Weermag het vir Shelter 'n groot kragopwekker en Kos gedonate vir die Shelter ons spreek ons dank aan die Weermag uit nogmaals baie dankie.
Voorsitter Mnr.
J.Ayford
Cell:0663209529
Dit is hartverskeurend dat hierdie dorp Oudtshoorn