Olifantshoek Biblioteek

Olifantshoek Biblioteek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Olifantshoek Biblioteek, Library, van Riebeeckstraat, Olifantshoek.

31/01/2019

KykNet het besluit om ons program, Liefde Sonder Grense eers volgende week Woensdag, 6 Februarie uit te saai!! Kanaal 144 om 20h30.

31/01/2019

Die leier landboumaatskappy Senwes het ‘n uitdaging aan alle Suid-Afrikaanse maatskappye gerig om die oproep te beantwoord om produsente by te staan wat ly as gevolg van die huidige droogtetoestande asook ‘n daling in die rooivleisprys. AgriSA het onlangs ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om...

26/09/2017

Mense- Dit is regtig lelik droog in groot dele van die land. Vanaand sit daar iewers 'n Boer wat nie meer weet watter kant toe nie. Vanaand is daar 'n Boer wat nie meer geld het om sy diere kos te gee nie.... ASSEBLIEF... dit is net die Vader wat kan uitkoms gee. Deel hierdie pos soveel keer as wat julle kan...

15/02/2017

Too right!

20/01/2015

Bome van die jaar 2015
* Combretum kraussii / Forest bushwillow / Bosvaderlandswilg
* Heteromorpha arborescens / Parsley tree / Wilde Pietersieliebos

15/01/2015

Olienhout-
Vaderlandswilg-
en Witstinkhout boompies is beskikbaar

15/01/2015

Gratis bome by die biblioteek beskikbaar!!!

Voorraadopname
15/01/2015

Voorraadopname

14/01/2015

Die voorraadopname/kontrole is uiteindelik afgehandel. Dit is nog baie deurmekaar maar julle is welkom om te kom boeke uitneem.

13/01/2015

"To desire to have many books, and never use them, is like the child that will have a candle burning by him while he is sleeping"
Henry Peacham

Address

Van Riebeeckstraat
Olifantshoek
8450

Telephone

053 3310 002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olifantshoek Biblioteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category