07/06/2026
TEAMWORK AWARDED
During the Democratic Alliance Eastern Regional Congress this past weekend, Ward 11 received an award for its voter registration campaign.
Second to Ward 4, Ward 11 achieved the highest number of new and re-registrations in Mossel Bay, a clear reflection of strong teamwork and commitment.
This achievement hails every team member, with special recognition to Pieter de Bruin, Janet Botha, Arthur Cloete, and Jaco Lotter.
My sincere thanks also to the residents of Ward 11 (Dana Bay), Nautilus Bay, Springer Bay, Boggoms Bay, Vlees Bay, and the surrounding areas for your participation and support.
► If you need assistance to register correctly for the 2026 municipal elections, please get in touch. Your vote matters — it shapes your local municipality and service delivery standards.
📞 Nickey le Roux (Ward Councillor): 082 562 9259
📞 Pieter de Bruin: 076 302 0615
---
SAMEWERKING EN SPANWERK LEWER RESULTATE
Tydens die Demokratiese Alliansie se Oosstreekkongres die afgelope naweek, het Wyk 11 Danabaai ‘n toekenning ontvang vir hul kiesersregistrasieveldtog.
Kort op die halle van Wyk 4, het Wyk 11 die meeste nuwe en herregistrasies in Mosselbaai behaal — ‘n duidelike bewys van toegewyde spanwerk.
Hierdie prestasie behoort aan elke spanlid, met spesiale erkenning aan Pieter de Bruin, Janet Botha, Arthur Cloete en Jaco Lotter.
Baie dankie ook aan die inwoners van Wyk 11 (Danabaai), asook Nautilusbaai, Springerbaai, Boggomsbaai, Vleesbaai en omliggende gebiede vir jul ondersteuning.
► Kontak ons gerus indien jy hulp benodig om korrek te registreer vir die 2026 munisipale verkiesing. Jou stem 5bepaal jou plaaslike munisipaliteit en dienslewering.
📞 Nickey le Roux (Wyksraadslid): 082 562 9259
📞 Pieter de Bruin: 076 302 061