09/09/2025
Ons venue vir die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap kon nie mooier of meer perfek gewees het nie. En uit 'n helikopterruit kan jy dít op betowerende wyse in sy volle glorie sien!
Tussen 3-5 Oktober hou ons fees by die ATKV-Hartenbos Amfiteater en jy én jou gesien is genooi.
Bespreek jou kampering by [email protected] en kry jou kaartjies vir die fees by https://tinyurl.com/4mv3dyxj of by die hekke op die dag.
kykNET, Kroeg Events, Quick Shade, Mossel Bay Advertiser, Camp&Live, Risk & SHEQ Solutions - Pty Ltd, Lekkewaan, KAMP-MAL, Sondela Academy, Mossel Bay Ford, Iconic Mossel Bay, BUNDU LODGE, Alert Patrol, Engen Brackenfell Shopping Centre, Duo Events, LIFT Airline, LekkeR Kampplekke, Jimmys Sauces, Eagle Solar, M4 Events & Promotions, Algoa FM, Andre4x4, Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery, 3%.Com Properties - Cape Town - Northern Suburbs