Buffalo Recovery Trailers

Buffalo Recovery Trailers Ons vervaardig 'n doelgemaakte sleepwa vir die maklike skuif en vervoer van wild. Kontak ons NOU Buffalo Recovery trailers,

Die puik idee van Mnr. Tydens Mnr.
(1)

Koos Pronk wat ontstaan het in Mei 2011, na 8 jaar se ondervinding as veeartsassistent vir ‘n welbekende groep veeartse. Pronk se werksaamhede as assistent, het hy in samewerking met ‘n welbekende wildsboer, die gaping geidentifiseer om swaar wild, soos bv. buffels te verskuif tydens prosesse waar swaar diere van kampe verskuif moet word. Namate Mnr. Pronk se kwalifikasie as motor- en dieselwerktu

igkundige, het die klient hom genader om die sleepwa te patenteer. Nodeloos om te se, was dit uiters suksesvol! Daar is met die tyd aanpassings gemaak, soos om rollers te versink om sodoende die proses nog meer te vergemaklik. Vele welbekende wildsboere besit reeds baie meer as slegs een sleepwa en soos die behoeftes uitbrei, word die waentjies aangepas volgens die boere se spesifikasies.

Address

Nelson Mandela Drive
Modimolle
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffalo Recovery Trailers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Buffalo Recovery Trailers:

Share