Laerskool Uitkyk

Laerskool Uitkyk Laerskool Uitkyk - Altyd vorentoe!

Ons oudleerlinge skitter agter die skoolbanke, op die sportveld en selfs op die verhoog onder โ€˜n kroon.Baie geluk aan Ta...
10/09/2026

Ons oudleerlinge skitter agter die skoolbanke, op die sportveld en selfs op die verhoog onder โ€˜n kroon.

Baie geluk aan Taylor Steele met sy kroning as die 1ste prins met Mnr en Mej HTS Middelburg kroning.

08/09/2026

Die lentedagvieringe was 'n reuse sukses. Dankie aan juffrou Nicole en juffrou Makyla vir al hul moeite. Die leerders en juffrouens het die dag baie geniet.

Die week is gevul met toetse, take en lekker sport aktiwiteite.Onthou ook jul warm klere vir die koue weer wat weer kop ...
07/09/2026

Die week is gevul met toetse, take en lekker sport aktiwiteite.

Onthou ook jul warm klere vir die koue weer wat weer kop uitsteek.

Mooi week vir almal en sterkte met die aktiwiteite.

๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐ฏ๐š๐ง๐๐š๐  ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ฌ๐ข๐š๐ฅ๐ž ๐ญ๐š๐ง๐ง๐ข๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ก๐š๐š๐ซ ๐ก๐š๐ซ๐๐ž ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค.๐Ÿ’›๐Ÿ’šSy is die staatmaker agter die skerms wat die skool laat fun...
02/09/2026

๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐ฏ๐š๐ง๐๐š๐  ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ฌ๐ข๐š๐ฅ๐ž ๐ญ๐š๐ง๐ง๐ข๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ก๐š๐š๐ซ ๐ก๐š๐ซ๐๐ž ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค.๐Ÿ’›๐Ÿ’š

Sy is die staatmaker agter die skerms wat die skool laat funksioneer.๐ŸŒŸ

Van skakelbeampte, verpleegster, nutsvrou en nog vele meer.
Sonder tannie Riana kan Laerskool Uitkyk nie funksioneer.

Dankie vir elke oproep, boodskap, dokument, reรซling en ekstra myl wat jy stap.

๐Ÿ’›Jy is โ€™n onmisbare deel van die Uitkyk-familie! ๐Ÿ’›
Baie dankie vir jou harde werk wat jy doen met โ€™n glimlag, geduld en โ€™n hart vol omgee.

๐†๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค๐ค๐ข๐ ๐ž ๐’๐ž๐ค๐ซ๐ž๐ญ๐š๐ซ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ž๐๐š๐ !๐ŸŒป

Baie geluk aan ons jongste krieketspan met hul pragtige spangees en vrolikheid.Hierdie spelers haal uit en wys met elke ...
01/09/2026

Baie geluk aan ons jongste krieketspan met hul pragtige spangees en vrolikheid.

Hierdie spelers haal uit en wys met elke spel wat hul speel.

Hul wen ook hul wedstryd op 29 Augustus by MPS.

Welgedaan julle. Julle maak ons trots!

๐†๐จ๐ž๐ข๐ž ๐ฆรด๐ซ๐ž ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ!Dit is heerlike lente, dit is tyd om fees te vier.Gooi weg die baadjies , die perksebloeisels is hi...
01/09/2026

๐†๐จ๐ž๐ข๐ž ๐ฆรด๐ซ๐ž ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ!

Dit is heerlike lente, dit is tyd om fees te vier.
Gooi weg die baadjies , die perksebloeisels is hier.

๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง๐ฌ!Die week skop af met 'n heerlike lentedagviering op die 1ste September. Sterkte aan almal vir die ...
31/08/2026

๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง๐ฌ!

Die week skop af met 'n heerlike lentedagviering op die 1ste September.

Sterkte aan almal vir die week wat voorlรช en mag die son heerlik skyn.

So breek die laaste maand van die 3de kwartaal ook aan.September is gevul met pret en plesier.Sterkte aan almal met die ...
30/08/2026

So breek die laaste maand van die 3de kwartaal ook aan.

September is gevul met pret en plesier.

Sterkte aan almal met die laaste stukkie voor die wenstreep. Ons is amper daar!

Baie geluk Elsie Gouws!Jy maak ons baie trots met jou 1ste en 2de plekke by die The Beagle Association of Gauteng se kam...
27/08/2026

Baie geluk Elsie Gouws!

Jy maak ons baie trots met jou 1ste en 2de plekke by die The Beagle Association of Gauteng se kampioenskapskou.

Mag jy en Aster -" A star is rising of Kaperjolle" nog vele plekke verower.

Hou so aan!

Address

C49 Stoffberg Road Via R555
Middelburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

0132454303

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Uitkyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Uitkyk:

Shortcuts

Share