Laerskool Voorwaarts

Laerskool Voorwaarts KENNIS TOT MAG Laerskool Voorwaarts is gelee in Riversdale, Meyerton

Baie geluk aan ons Vlaggiefees-wenners!โ€™n Groot gelukwensing aan al ons leerders wat tydens die Vlaggiefees gelukkig gen...
07/09/2026

Baie geluk aan ons Vlaggiefees-wenners!

โ€™n Groot gelukwensing aan al ons leerders wat tydens die Vlaggiefees gelukkig genoeg was om โ€™n prys te wen!

Dankie ook aan al ons leerders wat deelgeneem het en bygedra het tot โ€™n wonderlike Vlaggiefees! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ‰

๐Ÿ“ธ FOTODAG โ€“ BELANGRIKE INLIGTING ๐Ÿ“ธGoeiedag Ouers ๐ŸŒŸOns is baie opgewonde oor ons Fotodag op 10 en 11 September 2026! ๐Ÿคฉ๐Ÿ“ธ๐Ÿ“… ...
07/09/2026

๐Ÿ“ธ FOTODAG โ€“ BELANGRIKE INLIGTING ๐Ÿ“ธ
Goeiedag Ouers ๐ŸŒŸ
Ons is baie opgewonde oor ons Fotodag op 10 en 11 September 2026! ๐Ÿคฉ๐Ÿ“ธ
๐Ÿ“… 10 September:
Rugby: o/9, o/11 & 1ste Span ๐Ÿ‰
Netbal: o/10, o/11, o/12 & o/13 ๐Ÿ
Krieket: o/11 & 1ste Span ๐Ÿ
Hokkie: 0/11, 2de span en 1ste span meisies.
2de span en 1ste span Seuns.๐Ÿ‘
๐Ÿ“… 11 September:
Atletiek ๐Ÿƒ
Landloop ๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ
Mini-sport: Al die spanne word in hul Vrydagdrag afgeneem.
๐Ÿ‘‰ Leerders moet asseblief die korrekte klere saambring en sorg dat hulle netjies en gereed is vir die fotoโ€™s.
โš ๏ธ Let wel: Die o/9-krieketfotoโ€™s sal eers in die 4de kwartaal geneem word.
Baie dankie vir julle samewerking en ondersteuning! โค๏ธ๐Ÿ’™
Kom ons maak seker ons vang al die spesiale sportoomblikke vas! ๐Ÿ“ธ๐Ÿ†

Johani van Niekerk in graad 5 het aan die Arte Vera kunsfees deelgeneem en baie goed presteer.Baie geluk Johani, ons is ...
07/09/2026

Johani van Niekerk in graad 5 het aan die Arte Vera kunsfees deelgeneem en baie goed presteer.

Baie geluk Johani, ons is baie trots op jou.

Gedramatieseerde poรซsie A++
Poรซsie A++
Dramatised poetry A++
Poetry A++
Komiese monoloog A+

Gelukkige Verjaarsdag, liewe Juffrou! ๐ŸฅณOns wens vir juffrou โ€™n dag vol vreugde en lag. Dankie vir juffrou se toewyding, ...
06/09/2026

Gelukkige Verjaarsdag, liewe Juffrou! ๐Ÿฅณ

Ons wens vir juffrou โ€™n dag vol vreugde en lag. Dankie vir juffrou se toewyding, geduld en die positiewe verskil wat jy elke dag in die leerders se lewens maak. Jy inspireer, lei en vorm die toekoms op โ€™n besonderse manier.

Mag die jaar wat voorlรช vir jou groot sukses, geluk en baie spesiale oomblikke in en buite die klaskamer bring.

๐ŸŒธ๐ŸŒผ LENTE โ€“ BESTE GEKLEE! ๐ŸŒผ๐ŸŒธBaie geluk aan ons twee wenners! Johani van Niekerk โ€“ Graad 5Bailey Muller โ€“ Graad RJulle het...
05/09/2026

๐ŸŒธ๐ŸŒผ LENTE โ€“ BESTE GEKLEE! ๐ŸŒผ๐ŸŒธ

Baie geluk aan ons twee wenners!
Johani van Niekerk โ€“ Graad 5
Bailey Muller โ€“ Graad R

Julle het behoorlik met julle styl en lentegees geskitter!

Baie dankie aan al ons leerders wat deelgeneem het. Ons waardeer elkeen se entoesiasme en kreatiwiteit!

Welgedaan aan almal!๐Ÿ’

๐ŸŽน๐ŸŒŸ Baie geluk, Joshua Engelbrecht!๐ŸŒŸ๐ŸŽนJoshua het met sy drie klavierstukke by die Vereeniging Kunstefees een A++ en twee A...
05/09/2026

๐ŸŽน๐ŸŒŸ Baie geluk, Joshua Engelbrecht!๐ŸŒŸ๐ŸŽน

Joshua het met sy drie klavierstukke by die Vereeniging Kunstefees een A++ en twee A+ behaal!

By die Centurion Kunstefees het hy nรณg โ€™n uitstekende prestasie gelewer met twee A++ en een A+!

Ons is ongelooflik trots op jou klaviertalent, harde werk en toewyding. Hou aan speel, groei en uitblink, Joshua.

Ons o/11-manne het vanmiddag murg in hulle pype gehad en hul staal gewys op die krieketveld.Ons is trots om te sรช dat hu...
03/09/2026

Ons o/11-manne het vanmiddag murg in hulle pype gehad en hul staal gewys op die krieketveld.

Ons is trots om te sรช dat hulle ook as ligawenners uit die stryd getree het.

Baie geluk seuns en Mnr. Eksteen.

Ons Vorie-harte klop warm vir een van ons oud-leerders.Darius Botha het aan die Cossasa-kampioenskappe gaan deelneem ged...
03/09/2026

Ons Vorie-harte klop warm vir een van ons oud-leerders.
Darius Botha het aan die Cossasa-kampioenskappe gaan deelneem gedurende die week.

Ons is trots om te sรช dat Darius 2 goue medaljes verwerf het in onderskeidelik gewigstoot en werpskyf. Wat diรฉ prestasie nog meer merkwaardig maak is die feit dat Darius o/16 is en teen o/18-atlete deelgeneem het.

Ons krieketmanne woeker met hul talente.Ons is so trots op ons o/11-krieketspan wat vanmiddag in die finaal speel om te ...
03/09/2026

Ons krieketmanne woeker met hul talente.
Ons is so trots op ons o/11-krieketspan wat vanmiddag in die finaal speel om te bepaal of hulle ligawenners is.

Sterkte manne - mag die opponente se paaltjies vinnig val en mag julle lopies baie wees.

Julle is kampioene!

๐ŸŒŸ Baie geluk, Iwan Lottering!๐ŸŒŸBaie geluk aan Iwan Lottering met sy uitstekende prestasies tydens die Vereeniging Kunsfee...
02/09/2026

๐ŸŒŸ Baie geluk, Iwan Lottering!๐ŸŒŸ

Baie geluk aan Iwan Lottering met sy uitstekende prestasies tydens die Vereeniging Kunsfees:

๐Ÿ† Afrikaans Poรซsie โ€“ A++
๐Ÿ† Afrikaans Gedramatiseerde Poรซsie โ€“ A++
๐Ÿ† English Poetry โ€“ A++
๐Ÿ† English Dramatised Poetry โ€“ A+++
๐Ÿ† Afrikaans Monoloog โ€“ A++

Ons is baie trots op jou besonderse prestasies. Jou talent en toewyding is โ€™n inspirasie! ๐Ÿ‘๐ŸŒŸ

Address

H/v Jan Neethling/& Kotie Steyn Straat
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Voorwaarts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Voorwaarts:

Shortcuts

Share

Category