Koedoesrand Game Capture

Koedoesrand Game Capture Kontak ons enige tyd vir Steenbokke & Duikers. Ons vang self, voer, vervoer & lewer af.

Geen deposito of vooruitbetalings nie-betaling op ons wild geskied by aflewering alleenlik
Ons is by Parkeraad geregistreer permitno S0213LP en Sertifikaat 098730

30/05/2026

Hierdie Roan bul afgelewer op Marken

24/05/2026

Goeiedag - ek is tans in China. My SA nommer (0726773143) is gehack en ek het ook geen toegang tot daardie nommer nie. Ek vra blykbaar geld maar dis nie ek nie. Moet asseblief nie op daardie versoeke reageer nie. Dankie. Groetnis Wilna

Puik Bosveld springbokke - ramme. n Teelprojek wat goeie vrugte afgewerp het.  Soos altyd : trots
20/05/2026

Puik Bosveld springbokke - ramme. n Teelprojek wat goeie vrugte afgewerp het. Soos altyd : trots

So paar foto's van die manlike diere - nyala bulle en 'n roan bul - wat ons aan kliente gelewer het die afgelope week.
11/05/2026

So paar foto's van die manlike diere - nyala bulle en 'n roan bul - wat ons aan kliente gelewer het die afgelope week.

11/05/2026

Vandag hierdie Roan (Bastergemsbok) afgelewer aan 'n klient duskant Vaalwater

Super kwaliteit manlike diere - weer eens trots op ons werk. Veilig by hul eindbestemming
09/05/2026

Super kwaliteit manlike diere - weer eens trots op ons werk. Veilig by hul eindbestemming

09/05/2026

Een van ses super groot swart ramme wat ons aan 'n klient gelewer het. Trots

28/03/2026

Klient stuur vir ons 'n video oftewel 'n "update" oor sy steenbokkies - wat 'n absolute voorreg

02/02/2026

Daar is die rammetjie op pad na sy nuwe en beter lewe.

Die "before" en "after" foto's. Hierdie laaaaang toonnaels van die duiker rammetjie is vandag geknip. Die arme dier kon ...
02/02/2026

Die "before" en "after" foto's. Hierdie laaaaang toonnaels van die duiker rammetjie is vandag geknip. Die arme dier kon nie meer behoorlik loop nie. Andersins is hy spekvet en gesond. Super trots op wat ons doen

Address

Hoek Landgoed
Marken
0506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoesrand Game Capture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share