14/09/2026
BEDANKING ☕
Baie dankie aan Vida e Caffè vir die heerlike bederf aan ons personeel by Hoërskool Swartland.
Ons waardeer julle ondersteuning en onbaatsugtige diens opreg.
’n Welverdiende koffie na ’n besige én suksesvolle kwartaal drie!
vida e caffè