Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation Accommodation Steenbokfontein is the ideal base from which to explore all that the West Coast has to offer. Microwave, DSTV included.

Accommodation comprises three Chalets, each with separate braai facilities, fully equipped kitchens and adequate fridge/freezer space. Spacious open plan kitchen/living area. The magnificent West Coast Sunsets can be enjoyed from the outside Braai Area. Two bedrooms with double beds and a big sleeper couch in living area provides sleeping place for 6.

14/10/2024
Kobus Burger
11/11/2023

Kobus Burger

29/03/2022

On this day in STEENBOKFONTEIN History - 29 MAART:
1862 - Elizabeth Johanna Petronella Louw en Dirk Albert Burger se eersteling Alwyn Jacobus Burger word gebore. Hy sterf op 3-jarige ouderdom.
1941 - geboorte van Johannes David Burger, seun van Andries Stephanus Faculyn, seun van Dirk Albert, seun van DA en EJP. Dawid trou met Hetty Jeanette Potuit en hul kinders is Johan en Jeinien Burger.
1985 - Strydom Johann Kunneke trou met
Gerrilene Kunneke, dogter van Ria Burger, dogter van Willem Petrus, seun van Dirk Albert hierbo.
1985 - geboorte van Jaco Burger, seun van Alwyn Jacobus, seun van Alkie, seun van Dirk Nuwedam, seun van Alewyn Jacobus, seun van DA en EJP.
1952 - geboorte van Hendrik Andries Hanekom, seun van Maria Johanna Christina Engelbrecht, dogter van Dirk Albert Burger Engelbrecht, seun van Maria Christina Johanna Burger, dogter van DA en EJP. Hendrik trou met Magrieta Johanna Stipp.

09/03/2022
liewe Ma Kitta Burger vandag mis  ons nie net die Plaaskombuis nie maar vir MA !!!! Dankie vir al die heerlike kuiers in...
19/02/2022

liewe Ma Kitta Burger vandag mis ons nie net die Plaaskombuis nie maar vir MA !!!!
Dankie vir al die heerlike kuiers in Plaaskombuis het vandag hulle 100 stap gehad
Ons mis MA met al die stories en plaaskombuis etes se heerlike kos .
Hier het mense gesond geraak by MA se Plaaskombuis . Ek het voorreg gehad om vandag sulke mooi stories van Ma te kon hoor sommer net op doe grasperk voor
Ma sal in baie gesprekke nog opduik .
Graag sou ek nog koppie koffie wou drink aan tafel en kers aansteek en sommer net sit en wees . Ongelukkig sal dit nou nooit ooit weer moontlik wees nie . Hierdie post is vir MA om dankie te se vir al die harte wat ma om tafel en stoele onthaal en gevoed het geestelik asook met verhale en bo baas kos . We love you KITTA TO THE MOON and back.

13/02/2022











    Ma het die Plaaskombuis opgebou omdat Ma lief is vir mense . Ma is mens van omgee liefde stories en verhale . Nooit ...
13/02/2022



Ma het die Plaaskombuis opgebou omdat Ma lief is vir mense . Ma is mens van omgee liefde stories en verhale . Nooit sal ons weer die geleentheid he om ooit die Plaaskombuis te kon ingaan en ma se teenwoordigheid te kan beleef sien en in nostalgie terug te leef in jare se geskiendenis en kennis nie . Plaaskombuis is opgepak en dit maak seer maar ons weet Ma se liefde leef in Cara en Anika en in ons as Ma se kinders voort . Ma was so lief vir plaas Steenbokfontein en Plaaskombuis . Ek gaan ma se koffie scons en aansteeklike lag nooit weer kry of hoor hier op aarde nie . Ma leef voort in die Laberinth . Daar staan engel wat ons kinders opgesit het vir Ma . Laberinth is skoon gemaak net soos ma daarvan hou . Ons kannie more in Plaaskombuis gaan sit en koppie koffie drink om tafel nie - maar ons kan l kersie aansteek by Laberinth en by Ma se engel wat uitkyk op die see Lambertsbaai en Steenbokfontein . Ma was awesome .

Ma Kitta woord wat spreek van LIEFDE OMGEE MENS WEES . Ek post as ma se skoondogter paar fotos wat vir my as DOGTER ( wa...
13/02/2022

Ma Kitta woord wat spreek van LIEFDE OMGEE MENS WEES . Ek post as ma se skoondogter paar fotos wat vir my as DOGTER ( want Ma het my soos ma se eie dogter gekoester in Ma se handpalm en lewe ) wat baie betekenis gee van my Ma Kitta se lewe op Lambertsbaai Steenbokfontein Plaaskombuis gemeenskap en menswees. Ma KITTA is voorbeeld van LIEFDE ❤️

06/10/2021

Happy Birthday Arrie !!!!!! Dankie vir jare se liefde teenoor ons en die plaas Steenbokfontein

30/09/2021

Liefste Ma Kitta ons kannie met woorde se hoe lief ons vir Ma is nie . Selfs al wil ek duisende woorde skryf sal dit nog nie ons liefde kan verduidelik vir so ongelooflike engel wat GOD Vir ons gesleen het hier op aarde nie. Ek stuur vandag nie net bos blomme op nie maar die hele Namaqualand se tuin, see strand en ma se Plaaskombuis op na die Hemel poorte toe . Ek weet julle dans sing en lag vandag daarbo . Ma was so lief vir lekker grap soms onvanpas voor die kinders maar ons het dit so geniet. Na elke grap was daai lekker engel lag wat so aansteeklik was . Ons mis ma se plaasbrood en die bakkie wat hier op gejaag kom met spoed van die wind . Ons mis ma se plekkie in my sitkamer hier in ons huis . My ketel kook vir ma vandag en ek drink lekker cupechino op ma . Dankie dat ma vir Albert met so veel liefde geleer het om goeie Pa en Man te wees . Ek sien ma elke dag in hom . Dankie dat ma vir ons gewys en gese het ma is lief vir ons elke keer wat Ma by ons was . Ek mis vandag nie net n skoonma nie maar n vriendin en n MA . Dankie dat ma my soos ma se se eie dogter hanteer het . Saam het ons baie dinge aangepak . Koskarevaan , geskenkwinkel. Shoreline of the sun se stappers ek kan boeke skryf. Vandag gaan stap ons die Labirint wat ma gebou het en ek sal wag vir Ma in die middel . Love you to the moon and back

07/09/2021

Address

Lambert's Bay
8130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steenbokfontein Sea Farm Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Steenbokfontein Sea Farm Accommodation:

Share