Kannaland Municipality

Kannaland Municipality This page is to enhance the communication between the Municipality and the community.

Geagte inwoners van Zoar (Wyk 3).DEERNIS PROJEK - ZOAR
12/06/2018

Geagte inwoners van Zoar (Wyk 3).

DEERNIS PROJEK - ZOAR

Geagte Inwoners.Onderaan is dringende kommunikasie rakende Kannaland Munisipaliteit.  Enige navrae kontak gerus 028 551 ...
06/06/2018

Geagte Inwoners.

Onderaan is dringende kommunikasie rakende Kannaland Munisipaliteit.

Enige navrae kontak gerus 028 551 8000.

Geagte Inwoners van Ladismith.Neem asseblief kennis dat ESKOM dringende instandhoudingswerk het wat hulle op die volgend...
05/06/2018

Geagte Inwoners van Ladismith.

Neem asseblief kennis dat ESKOM dringende instandhoudingswerk het wat hulle op die volgende datum gaan doen:

Woensdag 13 Junie
Tyd: 8:00 tot 16:00

Die werk gaan op hulle hoof lyn gedoen word wat Ladismith voer so die HELE Ladismith se krag sal die dag af wees.

Baie dankie.

Geagte inwoners van Wyk 2 - CALITZDORPHiermee word u uitgenooi na 'n Behoefte bepaling asook Begroting publieke deelname...
14/05/2018

Geagte inwoners van Wyk 2 - CALITZDORP

Hiermee word u uitgenooi na 'n Behoefte bepaling asook Begroting publieke deelname sessie vir die 2018/19 finansiële boekjaar. Dit is die finale rondte voor die finale Geintegreerde ontwikkelingsplan en begroting ter tafel gelê sal word.

U waardevolle insette en deelname word hoogs waardeer.

Geagte Inwoners van die Kannaland.Hier word u uitgenooi na die Burgemeesters Golfdag wat sal plaasvind op 27 Julie 2018 ...
09/05/2018

Geagte Inwoners van die Kannaland.

Hier word u uitgenooi na die Burgemeesters Golfdag wat sal plaasvind op 27 Julie 2018 by die Ladismith Golf Baan om 06h30.
Inskrywingsvorms is beskikbaar by die Kannaland munisipale geboue asook by die Toerisme kantore binne in die Kannaland gebiede.
Neem kennis dat die sluitingsdatum die 26 Junie 2018 om 16h00 is.

Enige navrae kan u vir Wilmie Viljoen by [email protected] / Jessica Fuller by [email protected] e-pos of skakel by 028 551 8000.

u kan ook die inskrywingsvorms verkry by https://www.kannaland.gov.za/mayoral-golfday-27-july-2018

Baie dankie.

Geagte inwoners van Wyk 4 - Ladismith (Dorp),Van Wyksdorp, Algerynskraal, Hoeko, Voobaat en DankoordHiermee word u uitge...
07/05/2018

Geagte inwoners van Wyk 4 - Ladismith (Dorp),Van Wyksdorp, Algerynskraal, Hoeko, Voobaat en Dankoord

Hiermee word u uitgenooi na 'n Behoefte bepaling asook Begroting publieke deelname sessie vir die 2018/19 finansiële boekjaar. Dit is die finale rondte voor die finale Geintegreerde ontwikkelingsplan en begroting ter tafel gelê sal word.

U waardevolle insette en deelname word hoogs waardeer

Geagte inwoners van Wyk 1 - Ladismith, NissenvilleHiermee word u uitgenooi na 'n Behoefte bepaling asook Begroting publi...
04/05/2018

Geagte inwoners van Wyk 1 - Ladismith, Nissenville

Hiermee word u uitgenooi na 'n Behoefte bepaling asook Begroting publieke deelname sessie vir die 2018/19 finansiële boekjaar. Dit is die finale rondte voor die finale Geintegreerde ontwikkelingsplan en begroting ter tafel gelê sal word.

U waardevolle insette en deelname word hoogs waardeer.

Beplande kragonderbrekings vir alle Calitzdorp inwoners.
23/04/2018

Beplande kragonderbrekings vir alle Calitzdorp inwoners.

Geagte Inwoners van Ladismith.Die dorp gaan deur n ernstige waterkrisis daarom vra Kannaland Munisipaliteit die gemeensk...
05/04/2018

Geagte Inwoners van Ladismith.

Die dorp gaan deur n ernstige waterkrisis daarom vra Kannaland Munisipaliteit die gemeenskap van Ladismith om water te bespaar en die water wenke toe te pas asseblief.

U samewerking word hoogs waardeer.

Dankie.

06/03/2018

Neem kennis dat hierdie blad geopen is om die gemeenskap in kennis te stel vir publieke en terugvoervergaderings.
Dankie.

Address

32 Church Street
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27285511023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kannaland Municipality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Kannaland Municipality:

Share