PA Wrenchville, Kuruman

PA Wrenchville, Kuruman ONS BAIZA NIE !!!!��

JTG regionKuruman Wrenchville Ward 13Patriotic Alliance ChairThe path of and vision is with mission for 2024 are set in ...
25/06/2023

JTG region
Kuruman
Wrenchville
Ward 13
Patriotic Alliance Chair

The path of and vision is with mission for 2024 are set in stone





Youth day JTG Wrenchville 24 June 2023
25/06/2023

Youth day JTG Wrenchville 24 June 2023

13/09/2022


Wat as politieke partye net kon saamwerk tot voordeel van gemeenskappe?

Om te vergeet dat ons het gewen en run die show want dit gaan nie oor n show nie maar die mens..
Wat as die wat in beheer is van n dorp of streek net kan besluit:

Werk saam met jou dorp se politieke leiers om n verskil te maak want dit gaan nie oor jou nie maar oor die mense in jou gemeenskap.
Kyk hoeveel politieke partye is in jou dorp en wanneer daar werke is sê: laat elke politieke party mense verskaf want almal het werk nodig nie net 1 of 2 partye se mense nie maar n Gemeenskap.

Wat moet jy onthou?
Jy het jou nie self daar nie maar mense het jou daar!!
Al is daar mense wat nie vir jou gestem het nie kyk ook na hulle want hulle het ook kos nodig, hulle het ook werk nodig.

Agtog wat sal ek nou weet van politiek?

You can support a struggling family or community member today. Donate cloths , toiletries, shoes, even blankets or any h...
01/09/2022

You can support a struggling family or community member today.
Donate cloths , toiletries, shoes, even blankets or any household cutlery or kiddies toys.
God is working on many platforms and in many ways through us as fellow community members, family, friends and neighbors.
Let's make Wrenchville great and whole again starting small.
I am my brothers n sisters keeper.



Every ThursdayWard13WrenchvilleBus stop/Fourway areaCome and get a nice meal made out of love.💚
01/09/2022

Every Thursday
Ward13
Wrenchville
Bus stop/Fourway area
Come and get a nice meal made out of love.
💚



Die PA se leiers bekyk so die halwe werke van die sogenaamde regerende party en beplan aksie hoe om ons mense te kan hel...
30/08/2022

Die PA se leiers bekyk so die halwe werke van die sogenaamde regerende party en beplan aksie hoe om ons mense te kan help.

Leiers van moed en waarheid

21/08/2022

Wrenchville Laerskool
Riool wat oral uitloop
Dreine wat verstop is
Ons Baiza nie
Ons aal praat en ons sal inspring
Ons het gaan ondersoek instel
Dus hoe ons behandel word in Ward13

15/08/2022

Address

Wrenchville
Kuruman
8460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PA Wrenchville, Kuruman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to PA Wrenchville, Kuruman:

Share