Hoërskool Noordheuwel

Hoërskool Noordheuwel ‘n Skool waar uitnemendheid sy eie resies hardloop, daar ‘n passie is om voluit te lewe en veilige en gelukkige leerders hulself kan tuismaak
(424)

SportOnsPassie 🏏💙 Baie geluk aan die Noordheuwel-krieketspelers wat vir die Wes-Gauteng-krieketspanne gekies is! Ons is ...
16/09/2026

SportOnsPassie 🏏💙 Baie geluk aan die Noordheuwel-krieketspelers wat vir die Wes-Gauteng-krieketspanne gekies is! Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe met wat voorlê. 👏🔥

Hou aan om Noordheuwel se naam hoog te hou! 💙🏏

Dié personeel is ongehoorsaam 😜👀
15/09/2026

Dié personeel is ongehoorsaam 😜👀

Dankie aan al ons werkers wat Saterdag gehelp het om van AIW ‘n sukses te maak!
15/09/2026

Dankie aan al ons werkers wat Saterdag gehelp het om van AIW ‘n sukses te maak!

SportOnsPassie⚜️PadwedloopNadat Lenthe Mare Saterdag ’n 4de plek by die Gauteng-landloopkampioenskappe behaal het, het s...
15/09/2026

SportOnsPassie⚜️Padwedloop

Nadat Lenthe Mare Saterdag ’n 4de plek by die Gauteng-landloopkampioenskappe behaal het, het sy sommer Sondag die Pirates 10 km-padwedloop gaan hardloop. Lenthe het 3de onder die juniors geëindig. Baie geluk, Lenthe! 👏🏻

Lenthe Mare, Liandri Kriel, Luan Louw en Ivan Crous het Saterdag aan die GP Schools Cross Country Championships deelgeneem.

Lenthe Mare - 4de
Liandri Kriel - 6de
Luan Louw - 17de
Ivan Crous - 18de

Lenthe en Liandri kwalifiseer vir die SA-kampioenskappe. Baie geluk, Nories! 🇿🇦

☕️ RALLY KOFFIE SPESIALE AANBIEDINGS! 😍Kom bederf jouself met iets lekker saam met jou gunsteling Rally koffie!🤎📅 14-16 ...
15/09/2026

☕️ RALLY KOFFIE SPESIALE AANBIEDINGS! 😍

Kom bederf jouself met iets lekker saam met jou gunsteling Rally koffie!🤎

📅 14-16 September
🍫 Brownie: R20
🧁 Muffin: R20

KultuurOnsTrots ⚜️Kom kyk na Noordheuwel se ongelooflike stukke en ondersteun die toneelgroepe se fondsinsameling vir hu...
15/09/2026

KultuurOnsTrots ⚜️

Kom kyk na Noordheuwel se ongelooflike stukke en ondersteun die toneelgroepe se fondsinsameling vir hul Kaap-toer!🎭

Kaartjies is beskikbaar by spelers, Mev. Daleen Holton (Finansies), of bestel by [email protected]

14/09/2026
DAGBOEK DIE DATUM Ons kan nie wag om julle almal weer volgende jaar by Afrikaans in die Wolke 2027 te sien nie! 💙Maak se...
14/09/2026

DAGBOEK DIE DATUM

Ons kan nie wag om julle almal weer volgende jaar by Afrikaans in die Wolke 2027 te sien nie! 💙

Maak seker jy hou die datum oop vir nóg ’n onvergeetlike dag vol musiek, kuier, familie en Afrikaanse gees. 🎶🥳
Sien julle in 2027! ☁️💙✨

14/09/2026

Hoërskool Noordheuwel se gewilde musiekfees het vanjaar sowat 8 000 mense gelok, met groot name soos Bok van Blerk, Steve Hofmeyr en Snotkop op die verhoog.

Address

Bell Drive, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Noordheuwel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hoërskool Noordheuwel:

Shortcuts

Share