Laerskool Ebenhaeser

Laerskool Ebenhaeser Ons is 'n Afrikaanse Laerskool in die weste van Krugersdorp. Ons maak 'n verskil.

Vandag het een van ons leerders hierdie pragtige brief vir ons skoolhoof geskryf. ❤️Met opregte dankbaarheid bedank hull...
19/06/2026

Vandag het een van ons leerders hierdie pragtige brief vir ons skoolhoof geskryf. ❤️

Met opregte dankbaarheid bedank hulle haar vir haar harde werk, liefde en toewyding aan ons skool. Sulke klein gebare herinner ons hoe spesiaal ons leerders is en waarom ons so trots is op ons skoolgemeenskap.

'n Groot dankie ook aan al ons onderwysers vir julle harde werk, geduld, passie en toewyding deur die kwartaal. Julle maak elke dag 'n verskil in die lewens van ons kinders. 🌟📚

Dankie aan ons wonderlike skoolhoof en ons personeel wat met soveel omgee en toewyding ons skool laat groei.

Liewe Juffrou Louise 🌷Baie geluk met u verjaarsdag! Mag u dag gevul wees met liefde, lag en mooi herinneringe. Dankie vi...
13/06/2026

Liewe Juffrou Louise 🌷

Baie geluk met u verjaarsdag! Mag u dag gevul wees met liefde, lag en mooi herinneringe. Dankie vir al die geduld, omgee en liefde wat u elke dag gee. Ons waardeer u opreg en wens u 'n wonderlike jaar vol seëninge toe.

Geniet u spesiale dag! 🎂🥳 💖🌸

07/06/2026
DEAN BARNARD:Geliefde ouers. Dit is met diepe hartseer dat ons met u moet deel dat een van ons leerdertjies gisteraand o...
05/06/2026

DEAN BARNARD:
Geliefde ouers. Dit is met diepe hartseer dat ons met u moet deel dat een van ons leerdertjies gisteraand oorlede is. Sy baba boetie is ook gister oggend oorlede. Kan u asseblief die familie in jul gebede dra?

Dear parents. It is with deep sadness that we have to share with you that one of our learners passed away last night. His baby brother also passed away yesterday morning. Can you please keep the family in your prayers?

Baie dankie aan ons Beheerligaam en die betrokke borge vir die wonderlike geskenkies aan al ons Graad 4–7-leerders. Ons ...
01/06/2026

Baie dankie aan ons Beheerligaam en die betrokke borge vir die wonderlike geskenkies aan al ons Graad 4–7-leerders. Ons waardeer julle ondersteuning en vrygewigheid ongelooflik baie!

Ons O/11 netbalmeisies het hulle shadow shift ongelooflik baie geniet! Ons is súper trots op elkeen van julle 🌟🏐
29/05/2026

Ons O/11 netbalmeisies het hulle shadow shift ongelooflik baie geniet! Ons is súper trots op elkeen van julle 🌟🏐

28/05/2026

World Hungry day

Baie geluk aan die O/11-span en juffrou Mariska met die wen van julle liga! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk...
21/05/2026

Baie geluk aan die O/11-span en juffrou Mariska met die wen van julle liga! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en spangees. Julle het regtig uitstekend gevaar. Hou so aan — baie geluk met hierdie wonderlike prestasie! 🎉🏆

Baie dankie aan PS Haven vir die skenking van die voeding. Dit word opreg waardeer. Vandag het ons heerlike pasteitjies ...
15/05/2026

Baie dankie aan PS Haven vir die skenking van die voeding. Dit word opreg waardeer. Vandag het ons heerlike pasteitjies gekry 🙏🏻🌈

14/05/2026

Address

Cnr Delport Avenue And Rusteburg Road
Krugersdorp West
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 01:30

Telephone

+27119533802

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Ebenhaeser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category