ANC Ward 6 Kai Garib

ANC Ward 6 Kai Garib African National Congress Ward 6 Kai garib branch

Thatโ€™s what a responsible and responsive government does ๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿ’›
31/03/2026

Thatโ€™s what a responsible and responsive government does ๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Wyk 6 skoonmaak program gaan voort.Saam maak ons die verskil! ๐Ÿงน๐ŸคSpan werk op sy beste en net deur  samewerking kan ons v...
31/03/2026

Wyk 6 skoonmaak program gaan voort.

Saam maak ons die verskil! ๐Ÿงน๐Ÿค

Span werk op sy beste en net deur samewerking kan ons vrugte afwerp! Die volenteers van wyk 6 sit steeds die hande uitmekaar om ons woonbuurt skoon te hou en 'n opknapping te gee. Vandag het hul die area random die Evangeliese Congregational Kerk, Noodkamp baan in Uitbreiding 7 skoon gemaak.

Dit is spanwerk op sy beste!

Baie dankie aan almal vir hul vinnige bystand en wat sonder vergoeding ingespring het en gehelp het om ons omgewing skoon te maak - julle harde werk maak 'n reuse verskil.

Saam kan ons meer doen ๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Operasie skoonmaak, Wyk 6  Vandag weer die graaf, hark en gaffel opgeneem om skoon te maak met die hulp van die volentee...
30/03/2026

Operasie skoonmaak, Wyk 6 Vandag weer die graaf, hark en gaffel opgeneem om skoon te maak met die hulp van die volenteers. As ons mense net die liefde kan aan leer van 'n skoon woonbuurt dan sal ons wen."

Goeie dade wat onselfsugtig gedoen word, is skaars. Dankie uit die diepte van ons gemeenskap se harte."
"Saam kan ons 'n sigbare verskil maakโ€”dankie dat julle na jul gemeenskap omsien!"

Letsema Skoonmaak Program gaan voort in Wyk 6, Keimoes  Kai-Garib sub streek ...onder leiding van die tak voorsitter kam...
13/03/2026

Letsema Skoonmaak Program gaan voort in Wyk 6, Keimoes Kai-Garib sub streek ...

onder leiding van die tak voorsitter kameraad Erick Strauss , wyksraadslid Yolandi Scheffers bly die pleidooi steeds, Kom ons begin om ons wyk skoon te hou.
Is net die gemeenkap wat dit kan doen.
Ons kan as ons wil want SAAM KAN ONS MEER DOEN.

Dus deel van die ANC se aan-eenlopende proses om dienslewering te verbeter.

Die ANC strewe om beter dienste aan die gemeenskap te lewer.
๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿ’›




Address

Ward 6
Keimoes
8860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ANC Ward 6 Kai Garib posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share