Overstrand Libraries

Overstrand Libraries Friends of Overstrand Public Library Services

๐ŸŒธ Wat โ€™n besonderse Damesoggend! ๐ŸŒธOns harte loop oor van dankbaarheid nรก โ€™n heerlike Damesoggend by Hermanus Biblioteek....
07/09/2026

๐ŸŒธ Wat โ€™n besonderse Damesoggend! ๐ŸŒธ

Ons harte loop oor van dankbaarheid nรก โ€™n heerlike Damesoggend by Hermanus Biblioteek. Dit was โ€™n oggend gevul met mooi stories, inspirasie, musiek, heerlike geure, lag en kosbare samesyn. ๐Ÿ’•๐Ÿ“š

BAIE DANKIE aan Daniรซlla van Heerden en Elsa Winckler vir julle wonderlike gesprek en die besondere manier waarop julle stories met ons gedeel het. Julle woorde het ons laat lag, d**k en sommer diep aan die hart geraak.

Ons opregte dank ook aan Leonie Mayfarth vir haar pragtige woorde van bemoediging โ€“ โ€™n kosbare herinnering aan die waarde, krag en besondere rol van vroue in ons families en gemeenskap. ๐ŸŒท

๐ŸŽจ โ€™n Hartlike dankie aan Esther wat ons โ€™n kykie gegee het in haar wรชreld van kuns en kreatiwiteit en ons deur haar kreatiewe proses geneem het. Dit was besonders om te hoor waar haar inspirasie vandaan kom en hoe โ€™n kreatiewe idee uiteindelik lewe kry. Dankie dat jy jou passie en talent met ons gedeel het!

๐Ÿท๐Ÿฟ Felecia Solomons het ons op โ€™n heerlike smaakavontuur geneem met โ€™n unieke wyn-en-springmielie-pasmaat. Dankie, Felecia, vir diรฉ prettige en smaakvolle ervaring wat beslis โ€™n besondere element tot ons oggend gevoeg het!

Ons sรช ook baie dankie aan Charlotte van die Overberg Diabetes Support Group wat waardevolle insig gedeel het oor ons dieet en leefstyl, asook hoe ons die mense rondom ons wat met diabetes saamleef, beter kan verstaan en ondersteun. ๐Ÿ’™

En wat sou โ€™n feesoggend wees sonder musiek? ๐ŸŽถ โ€™n Baie spesiale dankie aan die Zwelihle Young Brothers wat ons met hul pragtige stemme vermaak en die atmosfeer nรณg meer besonders gemaak het.

Aan al ons ruim borge โ€“ Function Hire, Bargain Books, Naledi, Kalfiefees, Wine Village, Bosman Family Vineyards, The Beanery, Windsor Hotel Hermanus en Overberg Diabetes Support Group โ€“ baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle aandeel daarin om hierdie besondere oggend moontlik te maak. Ons waardeer elkeen van julle! ๐Ÿ’

Wat โ€™n voorreg en eer is dit nie om ons maโ€™s, oumas en al die besondere vroue in ons lewens โ€™n bietjie te kan bederf, waardeer en vier nie. Julle verdien dit! โค๏ธ

Aan elke persoon wat bygedra, gehelp en saam met ons gekuier het: dankie dat julle hierdie Damesoggend onvergeetlik gemaak het.

๐ŸŒธ Van Hermanus Biblioteek ๐ŸŒธ

Happy Birthday to Gansbaai Library!!!
03/09/2026

Happy Birthday to Gansbaai Library!!!

Hermanus Library had a lovely spring day with these cuties ๐Ÿ˜ Thank you for visiting us and spreading the joy of reading ...
02/09/2026

Hermanus Library had a lovely spring day with these cuties ๐Ÿ˜ Thank you for visiting us and spreading the joy of reading ๐ŸŒบ๐Ÿ

Dear fellow Book Lover ๐Ÿ“šJoin us at the Hermanus Library for an evening of gripping insight, truth, and conversation.We a...
02/09/2026

Dear fellow Book Lover ๐Ÿ“š

Join us at the Hermanus Library for an evening of gripping insight, truth, and conversation.

We are thrilled to host acclaimed author Chris Marnewick in conversation with Susan Booyens as they discuss his powerful new book analysing one of South Africa's most high-profile legal stories.

๐Ÿ—“๏ธ When: Thursday, 10 September 2026
๐Ÿ•• Time: 18:00
๐Ÿ“ Where: Hermanus Library, 1 Magnolia Street, Hermanus
๐ŸŽŸ๏ธ Tickets: R50 per person.

โš ๏ธ RSVP IS ESSENTIAL โš ๏ธ

Spaces are limited! Please book your spot no later than Tuesday, 8 September:
๐Ÿ“ž Call: 028 313 8077 or
๐Ÿ“ง Email: [email protected]

Brought to you in proud partnership with Naledi, Bargain Books, and Kalfiefees. We can't wait to see you here!

Jy word genooi na โ€™n oggend van bederf en samesyn!Kom vier die vrou-wees saam met ons tydens โ€™n heerlike Saterdagoggend....
21/08/2026

Jy word genooi na โ€™n oggend van bederf en samesyn!

Kom vier die vrou-wees saam met ons tydens โ€™n heerlike Saterdagoggend. Bring jou Ma, Dogter, Suster, Vriendin, of kom geniet bloot โ€™n heerlike oggend op jou eie in goeie geselskap.๐Ÿฅฐ๐Ÿฅ‚

Geniet โ€™n pragtige oggend gevul met musiek, kuns, wyn, brunch en boeke, en ontmoet die skrywer Daniรซlla van Heerden vir die bekendstelling van haar boek, Die Hart van โ€™n Ma.๐Ÿ“š

๐Ÿ—“ Datum: Saterdag, 5 September
โฒ Tyd: 10:00
๐Ÿ“ Plek: Hermanus Ouditorium
๐Ÿ’ฐ Prys: R120 per persoon

๐Ÿ’Œ RSVP: Teen Woensdag, 2 September 2026 by 028 313 8077 of per e-pos na [email protected]

Ons sien uit daarna om hierdie spesiale oggend saam met jou te deel! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ’™๐Ÿ’œ

21/08/2026

Thank you for visiting Hermanus Library ๐Ÿ“šโœจ๏ธ

18/08/2026
๐ŸŽญโœจ Die GORDYN HET GESAK โœจ๐ŸŽญ* En soos die gordyne stadig sak oor nรณg โ€™n onvergeetlike Kalfiefees Boekekuiers, wil ons by H...
18/08/2026

๐ŸŽญโœจ Die GORDYN HET GESAK โœจ๐ŸŽญ*

En soos die gordyne stadig sak oor nรณg โ€™n onvergeetlike Kalfiefees Boekekuiers, wil ons by Hermanus Biblioteek net een, HARTLIKE DANKIE! sรช. โค๏ธ๐Ÿ“š

โ€™n Fees soos hierdie gebeur nie net voor die verhoog nie โ€” dit word moontlik gemaak deur โ€™n hele span wonderlike mense wat agter die skerms inspring, hande uit die moue steek en op die nippertjie wonderwerke verrig. ๐ŸŽฌโœจ

๐Ÿฝ๏ธ Dieter van Hermanus Function Hire โ€“ dankie vir jou hulp met die breekware en tafeldoeke. Jy het seker gemaak alles lyk netjies en feestelik!

๐Ÿท Carolyn van Creation Wines โ€“ dankie vir julle fantastiese wyne wat soveel glase รฉn glimlagte gevul het!

โ˜• Michael van The Beanery โ€“ dankie vir jou ongelooflike koffie wat ons aan die gang gehou het wanneer die feesenergie begin sak het โ€” en natuurlik vir al die feesgangers wat met โ€™n glimlag en โ€™n koppie koffie weggestap het. ๐Ÿ’™๐Ÿขโ˜•

๐Ÿฝ๏ธ Martina van The Auberge & Frances โ€“ โ€™n reuse dankie dat julle tot die redding gespring het met ons laaste-minuut-bordepaniek! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ™Œ Julle het op presies die regte oomblik opgedaag!

๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ Niki Greek โ€“ dankie dat jy ons gehelp het met al die heerlike kos en spyseniering. Ons monde water nog!

๐Ÿฅ Daans Bakery โ€“ dankie vir, soos altyd, die allerbeste croissants! Geen fees is heeltemal dieselfde sonder hulle nie. โค๏ธ

Aan elkeen wat gehelp het, ondersteun het, saamged**k het, ingespring het en โ€™n klein stukkie van hulself gegee het om hierdie Kalfiefees Boekekuiers โ€™n sukses te maakโ€ฆ

DANKIE. DANKIE. DANKIE! โค๏ธ

Ons is opreg, en ongelooflik dankbaar vir julle. ๐Ÿฅน

Nou trek ons die gordyne toe, blaas die laaste kerse uit, sit die koppies neerโ€ฆ en haal asem. ๐Ÿ˜…

Tot volgende keer ๐ŸŽญ๐Ÿ“šโœจ

17/08/2026

Address

1 Magnolia Avenue
Hermanus
7220

Opening Hours

Monday 09:30 - 17:00
Tuesday 09:30 - 17:00
Wednesday 09:30 - 17:00
Thursday 09:30 - 17:00
Friday 08:45 - 15:15

Telephone

+27283138000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overstrand Libraries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category