Vintage Vault

Vintage Vault Vintage Vault is your premium destination for coins, banknotes, militaria and all things Vintage

08/06/2026

Kontak ons vandag vir 'n afspraak! 0785726020
Bring jou ou goue juwele, Unie van suid afrika munte en banknote vir ons!

πŸ“ NABOOMSPRUIT & THABAZIMBI – SLEGS 2 DAE!🚨 Ons is net vir TWEE dae in die area en daarna kom ons eers weer volgende jaa...
04/06/2026

πŸ“ NABOOMSPRUIT & THABAZIMBI – SLEGS 2 DAE!

🚨 Ons is net vir TWEE dae in die area en daarna kom ons eers weer volgende jaar terug! Hierdie is jou geleentheid om jou versamelings, goud, silwer en ander waardevolle items aan kenners te wys.

πŸ“… 17 Junie – Naboomspruit
πŸ“ Just Dandee, 9e Straat 33C
⏰ 10:00 – 15:00

πŸ“… 18 Junie – Thabazimbi
πŸ“ El Shadai Guest House, 12 Dahlia Straat
⏰ 08:00 – 14:00

Ons soek onder andere:
πŸ’ Goue juwele (heel of gebreek)
πŸͺ™ Goud- en silwermunte
πŸ“œ Banknote en proefstelle
πŸŽ–οΈ Oorlogsmedaljes en militΓͺre items
⌚ Sakhorlosies en fob chains
🧸 Dinky Toys, ou speelgoed in bokse, Funko Pops en comics
πŸ† Ander versamelstukke van waarde

⚑ Afsprake word sterk aanbeveel. Stuur jou foto's vooraf om jou plek te bespreek en teleurstelling te voorkom.

πŸ“² WhatsApp foto's vandag nog:
πŸ“ž Henk – 078 572 6020

Moenie wag nie – baie mense mis die geleentheid omdat hulle d**k daar sal nog 'n kans wees. Hierdie is die laaste besoek vir die jaar. ⏳πŸ”₯

03/06/2026

Rustenburg! Kom maak β€˜n draai vandag
0785726020

πŸ“ MIDDELBURG – ONE DAY ONLY!Ons is Woensdag 10 Junie by die Unique Rose Boutique Hotel vir slegs een dag, en daarna sien...
02/06/2026

πŸ“ MIDDELBURG – ONE DAY ONLY!

Ons is Woensdag 10 Junie by die Unique Rose Boutique Hotel vir slegs een dag, en daarna sien ons Middelburg eers weer volgende jaar.

⏳ Moenie wag tot die laaste minuut nie! Afsprake raak vinnig vol en ons werk slegs op afspraak om elke versameling die aandag te gee wat dit verdien.

Ons soek onder andere:
πŸ’ Goue juwele (heel of gebreek)
πŸͺ™ Goud- en silwermunte
πŸ“œ Banknote en proefstelle
πŸŽ–οΈ Oorlogsmedaljes en militΓͺre items
⌚ Sakhorlosies en fob chains
🧸 Dinky Toys, ou speelgoed en Funko Pops
πŸ“š Comics en ander versamelstukke

πŸ“² Stuur vandag nog foto's op WhatsApp om jou afspraak te bespreek en teleurstelling te voorkom.

πŸ“ž Henk: 078 572 6020

Een dag. Een geleentheid. Moenie uitmis nie. πŸ”₯

🚨 NET EEN DAG IN RUSTENBURG 🚨Vintage Vault is Woensdag in die dorp β€” en as jy nog wag vir β€œdie regte tyd” om deur daai s...
26/05/2026

🚨 NET EEN DAG IN RUSTENBURG 🚨

Vintage Vault is Woensdag in die dorp β€” en as jy nog wag vir β€œdie regte tyd” om deur daai safe, kas of garage box te werk… hierdie is dit 😏

Ons koop:
πŸ’° Goue juwele & Krugerrande
πŸͺ™ Silwer munte, proof stelle & graded coins
βš”οΈ Militaria, medaljes & swaarde
πŸš— Dinky Toys & collectibles
⌚ Sakhorlosies, banknote & sterling silver

Ons ry dorp tot dorp vir voorraad en Rustenburg is net ’n vinnige stop op die roete.
Moenie volgende week wens jy hΓ©t iets ingebring nie πŸ‘€

πŸ“ Rustenburg Boutique Hotel
πŸ“… Woensdag 3 Junie
⏰ 10H – 15H

πŸ“² WhatsApp fotos vooraf na 078 572 6020
Maak vroeg kontak β€” die dag raak vinnig vol.

21/05/2026

Ons is hier vandag tot 2:30 toe! Kom maak n draai as jy wil verkoop. 0785726020

17/05/2026

😊 Ons maak verkoop maklik en stress-vry. Kontak ons vandag

NextExchange en Vintage Vault – Numismatiek-Span in Coligny | Woensdag 19 NovemberπŸ“ Hotel Coligny, 31 Voortrekker St⏰ 09...
17/05/2026

NextExchange en Vintage Vault – Numismatiek-Span in Coligny | Woensdag 19 November

πŸ“ Hotel Coligny, 31 Voortrekker St
⏰ 09:00 – 15:00

Ons weet dat klein dorpe die grootste skatte hou.
Dit is ons veld en ons kundigheid β€” jy kry net reguit, akkurate waardasie.

Ons werk elke dag in numismatiek: goud, silwer, munte, banknote en medaljes.
πŸ“ž NX – 060 953 1625

’n Span wat met mense werk, nie net items nie.

Ons koop:
β€’ Goud (juwele – gebreek of heel, Krugerrande, sakhorlosies)
β€’ Silwer (Krugerrande, silwermunte, kettings, bars, silwer eetgerei)
β€’ Militaria (medaljes, oorlogs-memorabilia, bajonette, knipmesse)
β€’ Collectables (top banknoot-versamelings, comics, Paul Kruger-memorabilia, Royal Albert & Delft porselein)
β€’ Speelgoed (Funko Pops, Hot Wheels, enige iets wat nog in bokse is word oorweeg)
β€’ Ons koop ook buitelandse geldeenhede: Euro, Pond & Dollar

Ons kyk. Ons waardeer. Ons betaal β€” onmiddellik.

NextExchange – Ontmoet maklike geld.

Address

Strydom Street
Heidelberg
1441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vintage Vault posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category