07/12/2025
Ons het nog net 'n paar dae in Desember oop. Kom kuier by ons oor Kersfees teen sakpas pryse. Net R800 vir ons kothuis wat 4 slaap.
Beskikbare datums vir die res van die jaar is: 23-31 Desember. Kersfees in die bos klink mos lekker?
Kontak ons op 078 219 0517 om te bespreek!