Jongensfontein Akkommodasie en Eiendomme

Jongensfontein Akkommodasie en Eiendomme Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jongensfontein Akkommodasie en Eiendomme, H/v Grysbok/en Voëlkliplaan, Hessequa.

Johan, Baie geluk met jou onoorwonne 112* vandag teen Plettenbergbaai... Ons is baie trots op jou goeie spel en jou nede...
05/10/2024

Johan, Baie geluk met jou onoorwonne 112* vandag teen Plettenbergbaai... Ons is baie trots op jou goeie spel en jou nederigheid!

https://langenhovenhs.co.za/shop/Ondersteun asb Hoërskool Langenhoven se Astro-projek en maak dinge gebeur! Ons skool se...
23/05/2024

https://langenhovenhs.co.za/shop/
Ondersteun asb Hoërskool Langenhoven se Astro-projek en maak dinge gebeur!
Ons skool se kinders het jou bydrae nodig.
Maak asb n verskil in ons kinders se lewe!🙏🏻🙏🏻

Besit jou eie rivierplaas teen die Goukou rivier:https://m.agrisell.co.za/results/residential/for-sale/stilbaai/stilbaai...
25/06/2020

Besit jou eie rivierplaas teen die Goukou rivier:
https://m.agrisell.co.za/results/residential/for-sale/stilbaai/stilbaai-rural/farm/4485/
Hierdie plaas is bokant die laagwaterbrug met dus net vars water en baie privaat en veilig geleë.
Kontak my by 0832337972 vir meer inligting.
Groete vanaf Jongensfontein.
Danie van Rensburg Jnr
Agrisell Eiendomverkope en vakansieakkommodasie.

For sale: Riverfront farm between Still Bay and Riversdale | 0 Bedrooms, 0 Bathrooms | Farm Residential For Sale, Stilbaai, Stilbaai Rural | R5,900,000

18/12/2018

Al ons Stilbaai en Jongensfontein vriende. Sien julle by die see!

26/09/2017
Krappie en Krefie....Hou dié spasie dop! Hier by Strandstraat 38 gaan daar nog baie lekker gekuier word! Boek betyds vir...
18/08/2017

Krappie en Krefie....
Hou dié spasie dop! Hier by Strandstraat 38 gaan daar nog baie lekker gekuier word! Boek betyds vir heerlike vakansies en naweekwegbreke!
www.holiday.agrisell.co.za of epos na [email protected]

17/11/2016

Kanselasie gehad van 'n pragtige 3-slaapkamer verblyf met 3 badkamers, binne en buitebraai, pragtige seeuitsig! Nou beskikbaar in Jongensfontein @ R1750/nag tot oggend van die 19de Desember 2016.
Enkele ander duurder plekke ook nog beskikbaar. Niks oor Nuwejaar (29 Des tot 4 Jan).
Kontak my by 0832337972

Kom geniet hierdie week saam met ons plaaslike skool op Stilbaai, Bertie Barnard!
05/09/2016

Kom geniet hierdie week saam met ons plaaslike skool op Stilbaai, Bertie Barnard!

Sien gerus ons nuwe verbeterde webtuiste by http://holiday.agrisell.co.za/ vir alle navrae rakende vakansieakkommodasie ...
01/08/2016

Sien gerus ons nuwe verbeterde webtuiste by http://holiday.agrisell.co.za/ vir alle navrae rakende vakansieakkommodasie (en verkope). Ons gaan binnekort online met ons besprekings. Dit sal vir julle, die voornemende huurders, dan maklik wees om te sien wat beskikbaar is.

Agrisell is voorste Suid-Afrika Plase se en Kleinhoewes makelaar.

Address

H/v Grysbok/en Voëlkliplaan
Hessequa
6675

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jongensfontein Akkommodasie en Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share