Kheis Local Municipality

Kheis Local Municipality It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.

!Kheis is an administrative area of ​​the ZF Mgcawu District of the Northern Cape in South Africa. !Kheis is a Khoi name meaning “a place to live or your home”.

Herstel van water lekasie voor Betaalkantoor in Wegdraai.
02/09/2026

Herstel van water lekasie voor Betaalkantoor in Wegdraai.

Please take note ‼️‼️‼️
26/08/2026

Please take note ‼️‼️‼️

24/08/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

24/08/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: VERTRAAGING IN VULLISVERWYDERINGS DIENSTE

Liewe Inwoner

Neem kennis dat daar 'n vertraaging in die vullisverwyderings dienste gaan wees. Dit is as gevolg van ons vullistrok wat tans 'n meganiese probleem ondervind. Ons is besig om dringend aandag aan die probleem te skenk.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

20/08/2026

Tegniese span is besig om die rioolpomp in Boegoeberg te herstel.

Attention: All SMME's in !Kheis Municipal area.
19/08/2026

Attention: All SMME's in !Kheis Municipal area.

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ 18/08/2026Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit I/S: KANAAL STAAN VIR MUGGIE-AFSI...
18/08/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

18/08/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: KANAAL STAAN VIR MUGGIE-AFSIT (21 -24 AUGUSTUS 2026)

Liewe Inwoner

Neem kennis dat die kanaal gaan hierdie naweek staan vir muggie-afsit. Dit is vanaf 21 Augustus 2026 - 24 Augustus 2026. Dit beteken dat daar 'n moontlike onderbreking in die watertoevoer gaan wees. Die kanaal sal weer sy normale vloei teen 25 Augustus 2026 bereik.

Ons versoek u dus om asseblief intussen genoegsame water op te gaar vir huishoudelike gebruik.

U samewerking in hierdie verband word hoogs op prys gestel.

Groete

END

Die span is besig met die skoonmaak van die drinkwater stoortenke  in Boegoeberg.
18/08/2026

Die span is besig met die skoonmaak van die drinkwater stoortenke in Boegoeberg.

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ 13/08/2026Aan: Alle Inwoners van Boegoeberg I/S: SKOONMAAK VAN DRINKWATER STOORTENKE OP ...
13/08/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

13/08/2026

Aan: Alle Inwoners van Boegoeberg

I/S: SKOONMAAK VAN DRINKWATER STOORTENKE OP BOEGOEBERG/BRANDBOOM

Liewe Inwoner

Die Munisipaliteit gee hiermee kennis aan alle inwoners in Boegoeberg dat 'n beplande onderbreking of lae waterdruk in die aanbod van drinkwater sal heers weens die skoonmaak van die drinkwater stoortenke op Dinsdag, 18 Augustus 2026.

Ons versoek u dus om asseblief genoegsame water vooraf te stoor vir huishoudelike gebruik en om water spaarsaam te gebruik op die dag van die skoonmaak werk.

Ons vra verskoning vir enige ongerief en bedank u vir u geduld en samewerking terwyl ons skoon en veilige water vir die gemeenskap verseker.

U samewerking in hierdie verband word hoogs op prys gestel.

Groete

END

13/08/2026
13/08/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

13 Augustus 2026

Aan: Alle Inwoners van Groblershoop Dorp

I/S: WATERKWALITEIT EN VERSKONING

Liewe Inwoner

Die Munisipaliteit vra hiermee onomwonde verskoning vir die huidige lae gehalte van die kraanwater in ons dorp area.
Die Groblershoop watersuiweringsaanleg moes ongelooflikerwys vir een dag weens onvoorsiene instandhoudingsprobleme afgeskakel word. Die tegniese probleme is intussen suksesvol herstel en die aanleg is weer ten volle operasioneel.
Dit mag egter ’n kort rukkie neem vir die waterstelsel om heeltemal deur te spoel en te stabiliseer. Ons raai inwoners aan om die water eers vir 'n paar minute te laat loop as dit troebel voorkom.

Ons waardeer u geduld en begrip terwyl ons werk om die normale standaard so gou moontlik te herstel.

Groete

END

Address

Groblershoop
8850

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27548339500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kheis Local Municipality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share